4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Drommerdaris Street, Seaview Holiday Resort, unit 108, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
DeMist Beach Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in Seaview Vakansieoord naby die hoofdolfynstrand in Jeffreysbaai geleë is. Dis naby verskeie trekpleisters, soos die waterwurms, mini-gholf, die skulpkunstenaars en 'n rits restaurante en kroeë.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n toilet, bad en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, ketel en oond toegerus. Daar is ook 'n groot onderdakpatio met stoepmeubels en 'n tuintjie met ingeboude braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is ook in die skadu vir 2 voertuie beskikbaar.
Die veilige en afgeleë Seaview Vakansieoord bied 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en speelarea. Dis die ideale plek om vakansie te hou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Jansie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 100
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Drommerdaris Street, Seaview Holiday Resort, unit 108, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink DeMist Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Drommerdaris Street, Seaview Holiday Resort, unit 108, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang