+7

DeMist Cottage - Old Bearie

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 550 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

DeMist Cottage - Old Bearie skuil tussen pragtige boorde in die Gamtoosvallei langs die R331 tussen Baviaans en Patensie.

Daar is 3 slaapkamers en die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort, toilet en handdoek. Old Bearie het 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat jy nodig sal hê vir 'n selfsorg-ervaring soos min - daar is 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond. 'n Privaat lapa met alle nodige braaigeriewe is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea en -kombuis het oorgenoeg sitplek rondom die ingeboude kaggel.

DeMist Cottage - Old Bearie is maklik bereikbaar met 'n sedan-voertuig vanaf die R331 en die perfekte oorslaapplek op pad na die Baviaanskloof. Verruil die stad se lawaai vir 'n perfekte wegbreeknaweek in 'n pragtige omgewing.

Gaan stap 'n entjie tussen die sitrusboorde of in die berg om die natuurskoon te geniet. Loop tot by die kanaal, die plaasgebied se lewensaar. Gaan swem daarna in die Gamtoosrivier, 'n voëlkyk- en visvang-paradys!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Bouke S
Saam met lewensmaat
5.0
Tussen die lemoenbloeisels. Mooi en gerieflik. Privaat en ruim met alles wat nodig is. Heerlike plek om te bly.
Sep 2025
Jessie T
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and well located. Pleasant stay, well located for exploring the area. While the cottage is on the road, the road is not very b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Melony P
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike stilte, & hoë gehalte uitsig om lekker uit te rus. Ons het baie lekker gebly by DeMist Cottage - Old Bearie. Ons sal ook aanbeveel dat hul ...
Sien meer
Jan 2024
Dirk L
Besigheidsreis
4.8
Vir besigheid was die tyd te min om die verblyf 'n kuier te noem. Dit was goed. Baie lekker en rustig daar.
Apr 2024
Annemien V
Saam met vriende
4.6
Netjies, veilig, lekker boma! Ons het baie lekker gebly vir die een aand wat nodig gehad het!. Vriendelike ontvangs. Baie dankie aan Liezl wat dit vir...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jansie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 100

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Gaste dink DeMist Cottage - Old Bearie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 550
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 550
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R331, Mistkraal, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YWVlYTZiLTkwMDktNDQ0Zi1iMmIzLTkyNmNmYmE3YmQzMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 550 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 R331 Mistkraal 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.729925509449 24.704228639603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang