by Den-Away Gastehuis | LekkeSlaap
+35

Den-Away Gastehuis

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Den-Away Gastehuis is 'n knus selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Dennesig, Middelburg.

Dit is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat ingang beskik oor 'n slaapkamer met 'n klein sitarea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Verder is daar 'n slim-TV met Netflix en DStv Now. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasmasjien.

Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigereiwe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Middelburg bied verskeie besienswaardighede soos Loskopdam, Botshabelo Historical Village, die Tradisionele Ndebele Village, en aktiwiteite soos gholf, visvang by Ribbokkloofdam, 4x4, bergfietsry, staproetes en asook vis vang en kyaking by Middelburgdam.

Slaapplek

’n Bespreking by Den-Away Gastehuis sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Den-Away Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Gaste dink Den-Away Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Maximstraat 12, Dennesig, Middelburg, 1055, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25b577b62e420e681c1e1ba5bf07654904807d76972d593cc82497abde92151b0cad6d9d46731301190ed8825a79277d3ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 12 Maxim Street Dennesig 1055 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -25.735464 29.478417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem