- 19 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Boerbok Street, Senekal, 9600, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Dennebosch Gastehuis is in Senekal in die Vrystaat geleë en bied gemaklike akkommodasie geskik vir sakereisigers en gaste wat gerieflike oornagverblyf soek. Die gastehuis is binne maklike bereik van verskeie winkels en restaurante.
Gaste kan kies uit 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend gastekamers, hutte en 'n gesinseenheid. Elke eenheid het 'n privaat of en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die gastekamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Die hutte beskik ook oor kombuisies met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gesinseenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Wi-Fi is beskikbaar, en die gastekamers word daagliks skoongemaak. Ontbyt en aandete kan vooraf teen 'n bykomende koste gereël word. Gaste kan in die tuin ontspan, gebruik maak van die braaigeriewe en toegang tot die lapa-area geniet. Kinders kan op die ruim grasperk speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Bykomende geriewe sluit in 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met OpenView-kanale. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tuinkamer bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ketel, yskas en mikrogolfoond is beskikbaar, sowel as 'n TV met OpenView-kanale. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kajuit is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit 'n TV met Openview-kanale in. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kajuit is ingerig met 'n enkelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit 'n TV met Openview-kanale in. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kajuit is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit 'n TV met Openview-kanale in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kajuit is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Geriewe sluit 'n TV met Openview-kanale in. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie oopplan-selfsorgeenheid is in die tuin geleë. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kajuit E is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid beskik oor een slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n klein tweeplaatstoof met 'n oondkombinasie, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel, sowel as basiese breekware en eetgerei.
Gaste het toegang tot 'n TV met OpenView, en veilige parkering word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie vrystaande eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en een Driekwart bed vir 1 kind/persoon. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die leefarea het 'n TV met DSTV en rusbanke, wat 'n ontspanne ruimte bied. Gaste het toegang tot 'n patio en 'n aparte privaat ingang. Braai area voor eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
'n Plaasontbyt kan vanaf 08:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Aandete kan ook voor 10:00 teen 'n bykomende koste bespreek word.
Buffetontbyt vir groepe kan 24 uur vooruit en teen 'n bykomende koste bespreek word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 2
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Kamer 3
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Kajuit A
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Kajuit B
- Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
- Kajuit C
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Kajuit D

- Kamer 1
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Kajuit E
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
- Dennebosch Family Unit