LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dennecres 4 | LekkeSlaap
+21

Dennecres 4

3 resensies
Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dennecres 4 is in 'n stil woonbuurt in die prentjiemooi dorp Ceres geleë. Die perseel is 900 m vanaf Ceres Hospitaal en 750 m vanaf Hoërskool Charlie Hofmeyr.

Verblyf word in 2 gastekamers op die eienaar se perseel aangebied.

Dennecres 4 het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Dennecres Gastekamer 2 het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Albei kamers het yskassies, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs, elektriese komberse, lugversorging en 'n TV met Netflix.

'n Droë ontbyt word daagliks voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is op die perseel beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede in Ceres sluit Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Kersieplaas, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, bergfietsry, en uitstappies op die oorspronklike treine van die Ceres Rail Company.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Dennecres 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennecres 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
was R800
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 4, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0605a79ed4c92f1d1135abfd5aa41db17020eb1eafcea90ad5a3559364664653ba401567bfd9bdaebcc193be56a4ad4b95c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R800, nou Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.368022686633 19.298911752157
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!