Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Volente Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 7, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Deo Volente is net 5 km buite Thabazimbi op die pad na Marakele Nasionale Park. Ons is trots op die feit dat ons meer as net 'n gastehuis is. Ons 7 luukse slaapkamers is in 'n rustige omgewing en ons spyskaart is ongeëwenaard in die area. Deo Volente sal jou verwagtinge oortref, of jy nou reis vir sake of ontspanning. Ons is op 8 ha se pragtige bosveld met damme en poele, pragtige tuine en 'n groot verskeidenheid wild geleë en is dus enige natuurliefhebber se droom.

Deo Volente Lodge bied soveel meer as net 'n kamer. Ons het hier vir ons gaste 'n stukkie paradys geskep in die andersins ongenaakbare bosveldklimaat. Ons drie mensgemaakte damme is die tuiste van nuwe ekosisteme met unieke en volop wild. Ons sentrale sitkamer- en eetkamerarea is toegerus met 'n kaggel vir koue winteraande en ander geriewe sluit ons ingeboude braai en swembad in. Selfsorg-opsies is ook beskikbaar.

As jy op soek is na akkommodasie in Thabazimbi het jy eenvoudig nie 'n ander keuse as om by ons aan te klop nie. Gaan stap saam met ons mak Springbokke, Njalas en Rooibokke en, as jy gelukkig is, sal een van hulle selfs uit jou hand uit eet as dit tyd is vir peuselhappies in die laatmiddag. Ons volop voëllewe lok talle voëlkykers van regoor die wêreld. Kom besigtig skaars spesies soos die papegaaiduif, riethaantjies, inheemse watervoëls, kerkuile, 'n verskeidenheid eende en ganse, en natuurlik ons bloureier broeipaar.

Die fynproewers hoef nie verder te soek nie! Ons is bekend vir ons smullekker kos en uitstekende kookvernuf. Ons filosofie is dat die lewe te kort is om slegte kos te eet. Ons het al konings en presidente met ons disse bekoor.

Ons ruim kamers is almal en suite en stylvol ingerig met wêreldklas dekor in aardse kleure. Deur net na die foto's van ons akkommodasie te kyk sal jy jou vakansie hier by ons wil deurbring.

Deo Volente bied eenvoudig die beste ervaring in die area. Ons hele benadering word waarskynlik saamgevat in ons slagspreuk: "Fine Dining, Serene Tranquility, Natural Beauty."

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Deo Volente Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Ligging

  • Hoewe 7, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink Deo Volente Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 7, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NGI0NzRhLTJmZGUtNGZmNS05MjAxLTVmZjk2ODk3NzJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Hoewe 7 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -24.560004613064 27.438740730286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem