Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deo Volente Country Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Deo Volente Country Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Susan B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely country living.

Short stay, but exceptional. Friendly, well trained staff. Very comfortable room. Breakfast 5 star.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, skoon & vriendelike diens.

Lekker gebly. Alles was skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en diens gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Die slaapplek is iets uit 'n ander wêreld, die diens wat gelewer word is uit die boonste rakke en die vriendelikheid en bedagsaamheid van die personeel is aansteeklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erwin L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room with an awesome view.

If you want to relax, this is the place to visit, very clean room and linen, great breakfast. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edna G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Gesin met tieners

Deo Volente het al my verwagtinge oortref.

Ons is hartlik gegroet en alles is mooi aan ons verduidelik en gewys. Die kamers en badkamers super netjies en ruim. Ontbyt was van die beste nog ooit. Soveel opsies gehad alhoewel dit net ek my dogtertjie was wat in gastehuis oorgebly het. Het voorwaar baie spesiaal gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay! And very friendly hosts!

We thoroughly enjoyed our stay. Beautiful setting and very friendly hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanni B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige verblyf naby die dorp, maar in die natuur.

Ontvangs was gasvry en daar was alles wat ons nodig gehad het. Dit was lekker om op die stoep te kuier en die ontbyt was heerlik. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nilo B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nilo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in die bosveld.

Net 'n klipgooi uit Thabazimbi, lekker uit die dorp uit, maar naby genoeg vir inkopies. Die tuin is welig groen en pragtig, met 'n dam waar die paddas snags verwoed kwaak - dit is baie spesiaal. Mense wat nie van die natuur hou nie, sal dit moontlik irriterend vind omdat dit so hard is. Mens moet tog bewus wees dat die perseel, alhoewel die hoofhuis en die gastehuis geskei is, 'n hondeparadys is met die eienaar se twee Great Danes en 'n Jack Russel. Dit het my groot plesier verskaf om die gediertes te troetel, alhoewel hulle in die voorgenoemde dam baljaar het en my so bietjie met modder besmeer het. Ons gasvrou het wel gesê hulle kom nie gewoonlik na die gastehuis se erf toe nie. Vir party mense sal die honde 'n plesier wees, maar mense wat bang is vir honde mag dalk totaal deur die massiewe Great Danes ontstig word, dis is maar 'n persoonlike keuse. Die ontbyt was heerlik, en die dames wat dit voorberei het was vriendelik en professioneel. Ons was twee vrouens en dit was tog te lekker om 'n man byderhand te gehad het om bagasie te help dra. Hy was ook uiters beleefd. Die gasvrou was baie vriendelik en hulle is almal Afrikaanssprekend of magtig. Vir ouens wat privaatheid soek is die gemeenskaplike ontbyttafel dalk 'n minus-punt. 'n Bibliotekie is beskikbaar met 'n lekker sitkamer en stoep om te sit en lees. Die gaste het vry toegang tot die kombuis wat nogal lekker was. Die kamer en ensuite-badkamer was goed toegerus, insluitend 'n yskassie en 'n sjokoladetjie op ons kussings. Die swembad was mooi skoon. Daar is egter 'n paar nutstakies wat verrig moet word in die kamer waar ons gebly het, soos die plafon wat insink in een hoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename kuiertjie. Stil, rustige en netjiese plekkie. Baie lekker ontbyt gekry.

Ons het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angeli R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeli R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stylvolle akkommodasie wat 'n mens sommer dadelik baie welkom en tuis laat voel.

Baie dankie vir 'n heerlike naweek in 'n skoon, stylvolle en gasvrye omgewing met pragtige natuurskoon. Deo Volente kan enige tyd aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het van aankoms tot vertrek soos 'n groot bederf gevoel.

Hartlik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Hier kan mens ontspan. Top gehalte linne op die bed. Elke ete uit die boonste rakke. Vyfster-ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesle A - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totally relaxing.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustig en privaat.

Die ontbyt was heerlik. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Ons het regtig lekker gebly en nie ongemaklik gevoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell F - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Russell F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis nie 'n boetiek-hotel nie.

Dit is nie die plek op die foto's nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster !

Pragtige gaste huis met besonderse eienaars wat weet wat gasvryheid beteken. Sal beslis weer daar besoek af lê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Analize D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Analize D
Enkelreisiger

Baie rustige en ontspannende atmosfeer.

Aangename omgewing en wild 'n absolute pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met vriende

Baie netjiese en gerieflike akkommodasie. Vriendelike en gasvrye diens.

Heerlike verblyf. Baie privaat en gerieflik en besonder goed toegerus. Selfs leesstof! Pragtige omgewing. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 725
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoewe 7, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NGI0NzRhLTJmZGUtNGZmNS05MjAxLTVmZjk2ODk3NzJjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Hoewe 7 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -24.560004613064 27.438740730286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem