Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deri's Lane

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Deri's Lane
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dianna S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en veilig, baie netjiese plekkie.

Baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Dankie Dianna

Deri's Lane
Steve S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve S
Besigheidsreis

Great and amazing.

Great little nook, owner is on the ball and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ella O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella O

Heerlik gebly. Sal beslis Deri's Lane met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, gerieflike en goed toegeruste eenheid. Stil en veilige area. Baie dankie aan ons gasheer vir al jou vriendelikheid en hulp toe ons motorprobleme gehad het. En dat ons nog 'n aand kon oorbly en jy gesê het ons hoef nie haastig te wees om voor 'n sekere tyd uit te wees nie. Dit word waardeer. Gaan beslis November weer plek bespreek as ek weer moet kom vir opvolg by die oogspesialis. Deri's bly my eerste keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Baie dankie Ella

Deri's Lane
Emile V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige blyplek, baie goed geleë.

Heerlike verblyf, selfs vir langer as die normale nag of wat. Goed toegerus, ruim en baie privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Dankie Emile.

Deri's Lane
Johanli L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanli L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek. Uitgerus met al die nodige en meer. Sal definitief a.

Fantasties! So lekker gebly. Baie netjies en skoon! Genoeg spasie en heerlik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Dankie Johanli

Deri's Lane
Rulyn D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rulyn D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs daar gestop, koffie gemaak en in die aand daar geslaap.

Ek het bespreek vir 'n eenheid wat DSTV het, maar hulle is nie daarvoor geregistreer nie. Die waterdruk in die stort is baie, baie swak en stort is ietwat van 'n probleem. Die tarief is dus bietjie hoog as dit in ag geneem word. Ons is goed ontvang en die eenheid was baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Dankie Rulyn, basiese DStv pakket met 4 film kanale is was en is ook tans aktief. Wat die water druk betref dit is herstel.

Deri's Lane
Melise R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic accommodation. Every appliance or convenience is available.

Would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deri's Lane is alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek.

Ek het bespreek vir my skoonouers en hulle terugvoer was as volg: Die kamer was ruim met alle benodigdhede en ons kon lekker braai saam met vriende. Dit is 'n oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Alhoewel ons net vinnig oornag het, was dit 'n baie knus, ruim en netjiese eenheid om by te bly. Alles wat jy nodig het, is daar. Dit is 'n baie rustige omgewing met winkels en baie om te doen net om die draai. Ek sal verseker weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Dankie Yolandie

Deri's Lane
Natasha N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jou geld werd.

Ek sal vir almal laat weet van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D
Gesin met klein kinders

Perfect, awesome.

One of the best self-catering units I've stayed in in a long time. Private gate for coming and going, thus private parking. Large private space with the cottage itself being warm and cosy. Will most definitely stay there again if in the Lorraine region. Everything just works and is hassle-free. Well done to Deri's Lane!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Thanks Barry

Deri's Lane
Brian D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, very modern and spacious apartment with absolutely everything you need! Everything is of a very high standard.

This "apartment" is so much more than an overnight flatlet, it is extremely well appointed, with everything that you might need for a stayover. Very spacious and luxurious, with a separate entrance from the main house, so also very private. Lovely, airy and bright bedroom, with a beautiful, modern en-suite bathroom, and a fully-equipped modern kitchen/dining area with an additional small lounge area and TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Thank you Brian

Deri's Lane
Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornagverblyf.

Die twee battery lampe was baie nuttig met die vertrek vroeg in die oggend tydens beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

All you need in one place.

Neat and cosy. Loadshedding ready! We didn't even feel it is loadshedding. Microwave with built-in inverter. Wow! Felt like I was in my own little flat. Would highly recommend Deri's Lane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Thank you, Lee-anne

Deri's Lane
Ella O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella O

Heerlik gebly.

Baie netjies toegeruste selfsorgeenheid. Rustige area. Vriendelike diens. Waarde vir geld. Sal beslis weer oorbly by Deri's Lane.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Baie dankie Ella.

Deri's Lane
Jaap P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weereens uitstekend.

Vanaf gasvryheid, netheid binne en buite, weereens uitstekend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Dankie Jaap

Deri's Lane
Jaap P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos voorheen, wonderlike ondervinding.

Alles was puik. Ons sal graag weer daar wil bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Baie dankie.

Deri's Lane
Ella O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella O
Enkelreisiger

Baie netjiese, goed toegeruste wooneenheid. Veilig en rustige area.

Sal beslis weer by Deri's Lane oorbly. Waarde vir geld. Vriendelike, goeie diens.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Baie dankie Ella.

Deri's Lane
Jaap P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons standaarde.

Het dit baie geniet en gewaardeer.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Deri's Lane se terugvoer

Baie dankie.

Deri's Lane
Vanaf R770
R770 R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
R770 R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
R770 R616
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2012a0d02ee378fd33b2fc7dafb01dbf132279864a9b6cbb1e407d528913335e62a578098f22d56bfa27e4ec49e6704ab811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R770 nouVanaf R616 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 21 Outeniekwa Street Kamma Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.983776627287 25.498955652358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem