Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Deri's Lane

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 R616 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Deri's Lane is 'n knus selfsorgeenheid in Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n gemaklikie rusbank, 2 stoele en 'n TV met beperkte DStv-kanale. Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel.

Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan Blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en 'n verskeidenheid watersportgeleenthede te wagte wees.

Slaapplek

’n Bespreking by Deri's Lane sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Deri's Lane
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 1

Ligging

  • Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Deri's Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
R770 R616
per nag (plek vir 2)
Vanaf R770
R770 R616
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Outeniekwa-straat 21, Kamma Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2012a0d02ee378fd33b2fc7dafb01dbf132279864a9b6cbb1e407d528913335e62a578098f22d56bfa27e4ec49e6704ab811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R770 nouVanaf R616 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 21 Outeniekwa Street Kamma Park 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.983776627287 25.498955652358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem