Desert Camp
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Taleni Africa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 101
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Anne-mariè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowende natuurskoon.
Desert Camp se terugvoer
Beste Anne-mariè,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer!
Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Lorinda V - Mrt 2024
Algehele gradering
In die woestyn!
Lees meerDesert Camp se terugvoer
Beste Lorinda,
Dankie vir die terugvoer. Bly julle het ons pragtige ligging, omgewing, skoon linne en slaapgeriewe geniet! Ons het breekware te huur asook 'n lys waar kos voorraad bestel kan word om self voor te berei. Nie seker wat u bedoel met eie piekniekmandjie nie? Daar Word altyd vars handdoeke voorsien in elke kamer - indien daar nie was nie, moes dit ongelukkig 'n fout van die skoonmaak en bestuur personeel gewees het wat dit moes nagaan - jammer daaroor! Beste wense, Die Desert Camp Span.
Erna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie mooi area, meer verwag van die verblyf.
Desert Camp se terugvoer
Beste Erna,
Dankie vir die terugvoer.
Bly julle het van ons mooi omgewing gehou.
Daar is 'n yskas in die kombuisie op die stoep.
Tydens julle verblyf was daar 'n wêreldwye probleem met internet a.g.v. beskadigde Seacom kabels in die Rooi See - dit het ongelukkig ons WiFi ook geraak.
Ons het 'n span wat dadelik kan aandag gee as julle probleme met lugversorging ervaar en dit aanmeld by ontvangs.
Alles van die beste!
Die Desert Camp Span
S K - Des 2023
Algehele gradering
Sielerus.
Desert Camp se terugvoer
Beste S K,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is bly om te hoor dat julle die verblyf en rus vir die siel geniet het!
Sal kyk om 'n nota aan te bring oor die ligte.
Sien uit om julle weer te sien!
Beste wense,
Die Desert Camp span
Andries L - Jul 2023
Algehele gradering
Aaan al die verwagtinge voldoen.
Desert Camp se terugvoer
Baie dankie Andries vir die wonderlike terugvoer.
Ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet.
Sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Desert Camp span
Magda En Hannes B - Mei 2023
Algehele gradering
Was werklik fantasties.
Desert Camp se terugvoer
Beste Magda & Hannes,
Baie Dankie vir die mooi terugvoer en goeie punte.
Ons is so bly julle het die ongelooflike sonsondergang en die mooi sterrehemel geniet.
Hoop om julle binnekort weer te verwelkom.
Best wense,
Die Desert Camp Span
Samantha P - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Prentjie mooi.
Desert Camp se terugvoer
Beste Samantha, baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het ons prentjie mooi omgewing geniet asook die stil en rustigheid. In ons eetgerei bokse gebruik ons emalje borde en bekers omdat dit nie so maklik vlek of breek nie - jammer dat julle nie daarvan gehou het nie. Sien uit om julle weer te verwelkom.
Beste wense. Die Desert Camp span
Ute R - Nov 2022
Algehele gradering
Perfect location for visiting Sossusvlei.
Desert Camp se terugvoer
Dear Ute, Thank you for the great review. We are definitely looking forward to see you in the future for a longer stay. Best wishes, Desert Camp Team
Pauk S - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon.
Desert Camp se terugvoer
Beste Paul,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly julle het ons pragtige omgewing geniet!
Sien uit om julle weer te sien!
Beste wense,
Die Desert Camp span
Leon L - Sep 2021
Algehele gradering
Om in die hemel the kan slaap.
Desert Camp se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese terugvoer! Ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet!
Hoop om julle weer te sien met jul volgende vakansie na Namibië!
Wendy V - Apr 2021
Algehele gradering
'n Reisiger se droom.
Lees meerDesert Camp se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle van ons opgradering hou asook die pragtige fotogeleenthede!
Die braaiplekke is eintlik perfek vir normale weer en lugvloei - die oos-wind waai bitter min en is maar dwars om dinge omver te gooi - jammer vir die ongerief. Ons neem ook die matras kwessie op met ons verskaffers.
Hoop om jul binnekort weer te verwelkom!
Martin N - Jul 2019
Algehele gradering
Puik.
Desert Camp se terugvoer
Baie Dankie Martin vir die wonderlike terugvoer!
Ons is baie bly dat julle ons ligging geniet het asook ons praktiese eenhede.
Sien uit na julle volgende kuier by ons in Sossusvlei!
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Petri P - Jun 2019
Algehele gradering
Oulike plek, maar kort aandag aan detail om selfsorg te vergemaklik.
Lees meerDesert Camp se terugvoer
Beste Petri,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly om te hoor dat julle van mooi Desert Camp gehou het. Ongelukkig het ons besprekingskantoor nie die kinders raakgesien op die bespreking nie en het dit toe nie so oorgedra op ons stelsel nie, so ons ontvangs het nie geweet om ekstra beddegoed in die kamer te sit nie. Baie jammer daaroor! Net so jammer dat daar ander dinge fout gegaan het, gaste steel die proppe, maar ons het nou punte bygelas wat ons vloer bestuurde daagliks moet nagaan soos die proppe en dat al die plate op die stofies werk.
Hoop om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Chrissie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, net 'n bietjie te duur.
Desert Camp se terugvoer
Beste Helmut,
Dankie vir die terugvoer en aanbeveling! Ons is bly julle het van ons ligging gehou asook ons netjiese eenhede.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Rona M - Apr 2019
Algehele gradering
Eenvoudig asemrowend.
Desert Camp se terugvoer
Baie Dankie vir die positiewe terugvoer Rona.
Bly om te hoor julle het die omgewing geniet en ook die vriedelike diens wat u van ons personeel ontvang het.
Ons sien baie uit om julle terug te verwelkom.
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Louis V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie uniek en lekker.
Desert Camp se terugvoer
Beste Louis,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor u het ons ruim kamers, swembad en kroeg area geniet.
Sien uit om u weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Freddie L - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging en uitsigte.
Lees meerDesert Camp se terugvoer
Beste Freddie,
Baie dankie vir die aanbeveling en wonderlike terugvoer! Ek is baie bly om te hoor dat julle ons skoon huisies, swembad, die mooi uitsigte asook die gerief van die kosbestellings vir braai geniet het!
Die slaapbank wat in die eenhede by Desert Camp is sal net té ongemaklik wees vir tieners van 13 tot 15 jaar met die lengte asook die matras se dikte in ag genome. Dis hoekom ons dit beperk tot klein kinders onder 12 jaar wat kan deel met ouers.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom met jul volgende kuiertjie in Namibië!
Beste wense,
Die Desert Camp Span
Laurent C - Sep 2018
Algehele gradering
Great location but lack of professionalism.
Desert Camp se terugvoer
Dear Laurent,
Thank you for the rating and review. We are glad you enjoyed our location, the beautiful mountain views as well as the meat from our fresh food on the order list. Our sincere apologies about the mistakes our staff made, we will tend to the issue.
Looking forward to welcoming you back during your next visit to Sossusvlei.
Best wishes,
The Desert Camp team
Masjien B - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik en ideaal vir besoekers aan Sossusvlei.
Desert Camp se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Masjien.
Ons is baie bly dat julle die ligging, ons eenhede asook die wild wat vrylik daar ronddwaal geniet het.
Sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Die Desert Camp Span
Marie O - Jul 2018
Algehele gradering
Hulle sal ons beslis weer sien.
Desert Camp se terugvoer
Beste Marie,
Vreeslik baie dankie vir die ongelooflike terugvoer en aanbeveling. Ons is bly om te hoor julle het die ontvangs, al die geriewe by Desert Camp asook die vriedelike diens van ons personeel geniet.
Sien uit daarna om julle weer te sien met julle volgende toer na Sossusvlei.
Beste wense,
Die Desert Camp Span
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas op die C27/D826, Sesriem, 0000, Hardap