Desert Dew Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Ilhaam H - Aug 2024
Algehele gradering
Stay was great, staff are amazing as always.
Nthabiseng H - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money, absolutely gorgeous!
Desert Dew Guest House se terugvoer
We are so happy you enjoyed your stay at the guesthouse. Please come and visit again!
Adriana G - Des 2023
Algehele gradering
Karoo oase.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom kuier asb. weer!
Elmer C - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome overnight accommodation.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Thank you so much and please come and visit again!
Andre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Oornag plek gewees.
Bianca G - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful and relaxing.
Ancerine H - Apr 2023
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie en gasvryheid.
Gerhard K - Jan 2023
Algehele gradering
Sal aanbeveel vir gemak en rustigheid.
Rolf O - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome location and great hosts.
Nelis G - Jan 2023
Algehele gradering
Oornagplek van die Kaap Bloemfontein toe.
Johan Christo B - Des 2023
Algehele gradering
Ruim kamers met 'n mooi uitsig oor die berge.
Phillip G - Des 2023
Algehele gradering
Felt like home.
Bert R - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlike lafenis.
John M - Jan 2023
Algehele gradering
Calm end to a busy holiday.
Lees meerAdele H - Feb 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en baie lekker aandete.
Nic M - Des 2023
Algehele gradering
Lekke oornag plek. Skoon, netjies, veilig en lekke kos.
Enid P - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek. Is baie gasvry ontvang.
Lees meerDesert Dew Guest House se terugvoer
Desert Dew Guesthouse is heeltemal bewus van die voorval en het dit so aan die gaste verduidelik. Ons kon nie n part kry vir die toilet in ons klein dorpie nie. Ons moes dit laat courier. Die vol gasbottel was net nie oopgedraai nie. Die gastehuis was propvol en in so n geval skuif ons gewoonlik vir die gaste na 'n ander eenheid, maar ons het geen akkomodasie gehad nie. Ons is baie jammer oor die voorval en kan ons 3 oulike gaste enige tyd weer by ons kom oornag vir een aand gratis in hulle selfde chalet wat nou perfek reg is.
Estel P - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike plaasverblyf.
Uys B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing. Goed vir siel.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Johan M - Feb 2023
Algehele gradering
Wees versigtig wat jy drink.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Johan, so jammer om van jou frustrasie te hoor. My personeel het dadelik nadat hulle gesien het daar is geen soplepels nie, dit gebring na julle toe. Ons water het kalk in en indien die ketels nie gereeld skoongemaak word nie , lyk dit so "wolkerig" Die ketel kan dan net uitgespoel word en die probleem is opgelos; heerlike skoon water. Kom gerus weer oornag en ons gee een nag gratis akkomodasie vir jou. Stuur net 'n verwysing met naam en van en "ontevrede gas 23 Maart".
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Annelise L - Des 2022
Algehele gradering
Baie skoon, netjies.
Robin G - Des 2022
Algehele gradering
An oasis!
Frankie S - Des 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Juanita E - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Hentia K - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Riaan W - Sep 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Martha V - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, hulpvaardige personeel, persoonlike aandag van eienaar.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier weer!!
Dean S - Jan 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Leslie C - Apr 2022
Algehele gradering
A great stop over on your way to the Cape Town.
Dirk L - Apr 2022
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie en gasvryheid.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier weer!!!
Stephen S - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderful stay in a beautiful location.
Matwill F - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Leon L - Aug 2022
Algehele gradering
'n Werkende plaas met liefde.
Shahid M - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlik
Gys V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike kos en vriendelike personeel.
Elma F - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek onder ’n sterrehemel met vriendelike diens.
Morne B - Des 2022
Algehele gradering
Sal ongelukkig nie weer daar oorbly nie.
Lees meerDesert Dew Guest House se terugvoer
Môre, ons het 'n troeteldierbeleid omdat ons van te voorheen 'n slegte ervaring met diere gehad het. Ons is lief vir diere en indien my honde (ons kinders) aggressief en gevaarlik was, sou ek geen honde aanvaar het nie. Hulle is baie vriendelik, en loop rond by die gastehuis want hulle is lief vir die gaste. Jy kon my enige tyd kontak indien jy bedreig sou voel. Julle het ook laat ingecheck soos ek kon onthou. So, ek was nog in die kombuis en ken my personeel die hantering van hondjies. Ek verstaan ook indien mense hulle diere ver afstande rondry, kyk hulle mooi na hulle en is alles tydens die akkommodasie ook in plek. Maar ek het al voorheen die les geleer.So, indien jy geaffronteerd voel oor die skrywe van my pet policy, vra ek omverskoning, maar ongelukkig moet ek dit vir elkeen laat teken wat 'n troeteldier saambring. Ek is jammer julle kon nie ontbyt eet nie.
Bennie T - Apr 2022
Algehele gradering
Goed ontvang en goeie waarde.
Hennie P - Okt 2022
Algehele gradering
Dit was aangenaam om daar oor te bly en verfrissend die volgende oggend om met 'n heerlike ontbyt die reis voort te sit.
Fred O - Apr 2022
Algehele gradering
Kuier was aangenaam, rustig en stil.
Christo N - Jan 2022
Algehele gradering
Te ver in van die hoofpad - nie te veel vir kinders om te doen nie.
Michele R - Des 2021
Algehele gradering
Hosts were very friendly as well as the staff.
Rensia B - Des 2021
Algehele gradering
Saligheid vir die siel!
Monika G - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Renier S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie Lekker.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier asb weer. Dit was heerlik om julle by ons mooi Gastehuis te ontvang!
Henk en Erika
Elzanne R - Sep 2021
Algehele gradering
As ek 6 sterre kon gee sou ek.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier asseblief weer.
Dries A - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte oorslaap vir lang reis.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier asseblief weer. Dit was heerlik om julle by ons mooi gastehuis te ontvang.
Henk en Erika.
Elna V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig, skoon en die heerlikste kos.
Brian K - Des 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant stay. Hosts were great, food was good. Ran a honesty bar where you helped yourself and kept a note on what you drank and then paid for it on departure. Staff very friendly. Stunning view of the farm.
Tanya J - Des 2021
Algehele gradering
Little desert oasis.
Elyn P - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies, baie lekker geëet en die vriendelikste personeel.
Morne V - Des 2021
Algehele gradering
So moet mens rus.
Pieter E - Des 2021
Algehele gradering
Rustige, vreedsame verblyf, baie aangenaam.
Mariette W - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verrassing.
Adriaan V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig, lekker koud in die winter.
Jan Hendrik B - Jun 2021
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik en hoflik ontvang. Dankie Erika.
Erwin S - Des 2021
Algehele gradering
Plaas oornag.
Lees meerMark G - Des 2021
Algehele gradering
Good stopover.
Vanessa G - Apr 2021
Algehele gradering
Die foto's van kamer was foutief. Kamer het 2 enkelbeddens gehad in plaas van 'n dubbelbed soos geadverteer.
Lees meerDesert Dew Guest House se terugvoer
Ek is jammer dat U so voel en vra namens Desert Dew Guesthouse omverskoning.Die kamers in die Gastehuis is opgradeer en alles is intussen ook verander op die website.Ons het n lieflike kamer vir die klìènt aangebied wat luuks was en geen ekstra betaling is gedoen nie.Die kliènt kan n volgende keer gratis kom oornag in een van ons Luukse kamers,ontbyt ingesluit, met die kode " ontevrede kliènt" Karoo groete
Reinard R - Des 2020
Algehele gradering
Wonderful Karoo overnight stay.
Riaan D - Des 2020
Algehele gradering
Rustige Karoo.
Johan K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker plek om te kom rus na 'n ver dag se ry.
Ruvan P - Des 2019
Algehele gradering
Heerlik verrassend.
Ren S - Des 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jaco D - Des 2019
Algehele gradering
Ideale oorslaapbestemming in die Karoo, waarde vir geld.
Pieter O - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese oornagverblyf, goeie kos, maar kort meer persoonlike interaksie met kliënte vanaf die eienaars.
Lees meerHannes B - Jul 2018
Algehele gradering
Egte Karoo-juweel.
Johannes G - Jan 2017
Algehele gradering
Coenie de Villiers - Karoonag - gaan beleef.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier asseblief weer.
Etienne G - Des 2017
Algehele gradering
Karoo op sy mooiste.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Kom kuier asb weer. Mooi jaar vir julle.
Phillip D - Aug 2017
Algehele gradering
Wonderlike ervaring. Sal beslis weer gaan!
Leon B - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly met uitstekende kos en vriendelike gashere.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier asseblief weer.
Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Lekker gebly en wonderlik om sommer net bietjie "Karoo plaas" op te neem.
Deon E - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gasvry.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Dankie vir die positiewe kritiek. Ons sal dit onthou.Ons bou voort op positiewe kritiek en wil graag die diens verbeter. Kom kuier gerus weer!
Pieter S - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie verblyf in 'n pragtige omgewing.
Desert Dew Guest House se terugvoer
Kom kuier asseblief weer.
Theunis S - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Hendry B - Des 2016
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik en goed toegeruste verblyf, kos baie lekker.
Ilze P - Jun 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Lizl B - Jun 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en gasvry.
Elbe W - Des 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik, baie netjies en skoon.
Minicke B - Des 2015
Algehele gradering
Rustige plekkie om te ontspan voor jy verder reis.
Corlia J - Nov 2015
Algehele gradering
My hart verloor daar!
Temara P - Apr 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Grietha V - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Berna P - Des 2015
Algehele gradering
Rustig.
Deon J - Des 2015
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Gail H - Jan 2015
Algehele gradering
Die personeel was uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Modderfonteinplaas, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang