Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Dreams Bed and Breakfast

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Desert Dreams Bed and Breakfast
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tarryn A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay.

Lovely stay! Breakfast was great too. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Eienaars werk hard om hierdie 'n onvergeetlike woestyndroom te bied aan gaste.

Verblyf met ongelooflike ruim spasie wat vreeslik baie beteken vir twee mense. Hierdie bonus vermeng met vriendelikheid, en gemoedelike personeel op die perseel. Privaatheid is aan die orde van die dag, en dit is welkom om te weet, jy steur niemand anders as jy in en uit beweeg nie. Wonderlikste ontbyt, en eenheid is goed toegerus. Ook 'n fyn hand van spesiale aandag in eenheid en weldeurdagte detail is sigbaar wat sorg vir 'n ekstra tuisgevoel. Wanneer 'n mens vêr ry, en gemaklik en gerus kan bly, is die ervaring van alles wat beleef word, soveel groter. Wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, heerlik, wonderlik, vriendelike mense, heerlike kos.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Desert Dreams Bed and Breakfast se terugvoer

Liewe Estelle,

Dankie vir die resensie dit was heerlik om julle hier te he.

Groete
James

Desert Dreams Bed and Breakfast
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R550
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John Muafangejo-straat 2, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f25f7670a566082f8f7c1445d64fcd80a120ff1bd75f1088c6d73a543ff170d3fea5f02f14c08bb215bf1c17257d80dceb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 1 mens 3 5 1 5 2 John Muafangejo Street Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.962207989033 14.502031408949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem