- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 John Muafangejo Street, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Desert Dreams B&B bied gerieflike verblyf in Walvisbaai.
Die gastehuis bied 'n keuse van privaat kamers vir tot 2 gaste. Die kamers het driekwartbeddens en koningingrootte-beddens en privaat badkamers met storte en toilette. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien. Elke kamer het 'n waaier, 'n TV met Showmax en Netflix, WiFi-toegang en 'n kroegie. Twee van die kamers lei na 'n privaat binnehof en is toegerus vir semi-selfsorg met 'n kombuisie.
'n Buffet-ontbyt is ingesluit en kan van 'n spyskaart af kan bestel word.
Hier is 'n gemeenskaplike grasdaklapa in die binnehof.
Veilige parkeerplek in 'n motorhuis is beskikbaar. Ongelukkig kan troeteldiere nie akkommodeer word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 John Muafangejo Street, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Desert Dreams Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 John Muafangejo Street, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang