Desert Jackal Guesthouse
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 264 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desert Jackal Guesthouse is in die kusdorp Swakopmund in 'n baie stil, elegante en luukse voorstad, Kramersdorp, geleë.
Verblyf word in 2 kamertipes aangebied. Elke kamer is smaakvol versier, het 'n koninggrootte-bed of enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Gratis WiFi is beskikbaar. Ander geriewe sluit 'n kluis, yskassie, USB-koppelpunte, hipo-allergeniese matrasse, 'n haardroër op versoek en koffie- en teemaakgeriewe in.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n eerlikheidskroeg, wasgoedgeriewe en 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV in. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien.
Daar is 'n hele rits doendinge in die omgewing. Desert Jackal Guesthouse help graag met die beplan en bespreek van doendinge.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Kramersdorf Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Anton Lubowski-laan en Matadi Matheis-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom