Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Desert Quiver Camp

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Desert Quiver Camp is net 5 km vanaf die ingangshek na Sossusvlei geleë. Dié moderne, unieke selfsorgverblyf is ontwerp om perfek met die natuurlike omgewing in te skakel.

Verblyf word in 24 selfsorg-eenhede aangebied wat elk uniek ontwerp is. Elke slaapkamer is ruim en het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n uitvou-slaapbank, plek vir bagasie, rakke, hangplek en 'n elektroniese kluis. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en 'n spieëlkas. Die uitvou-slaapbank is vir 2 klein kinders onder 12 jaar geskik.

Elke eenheid lei na 'n stoep met braaigeriewe, 'n toegeruste kombuisie met 'n opwasarea, 'n yskassie onder die toonbank, 'n tweeplaatstoof en 'n houtbankie. Kratte met die nodige eetgerei is by ontvangs teen 'n terugbetaalbare deposito beskikbaar.

Die 2 rolstoelvriendelike eenhede is naby die hoofgebou. Dié eenhede het nie trappe nie en die storte is groter met relings vir maklike toegang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Desert Quiver Camp
Netheid
4.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 97

Jaar gelys 6

Ligging

  • Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
  • Gaste dink Desert Quiver Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sesriem Hardap Namibië
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Desert Quiver Camp op die D826, Langs die C7, Sesriem, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqNHZHgZi44qfg6BBgK1vpH6RyOtFzeIk7Yjw5UjXfdFI9QnAHa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Desert Quiver Camp on D826 Just off C7 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.4857590658 15.83765433949
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem