Desert Whisper
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Feb 2024 tot 30 Jun 2024.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C19, Namib Desert Lodge, Desert Whisper, Solitaire, 0000, Hardap
-
Vanaf
R25 000R21 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Desert Whisper is 'n unieke, kontemporêre woestynwegbreek in die middel van die Namibwoestyn wat deur die natuur se natuurlike vorms, materiale en kleure geïnspireer is. Dié privaat wegbreek vir 2 in die Namib Desert Lodge bied mooi woestyn-uitsigte waar die goue vlaktes van die Namibwoestyn tot by die sagte silhoeët van die Naukluftberge in die verte strek.
Hierdie intieme villa is 'n ruim enkelverdieping-suite met 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en 'n en suite-slaapkamer met 'n balkon. Daar is ook buite-braaigeriewe en 'n privaat plonspoel. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n asemrowende uitsig oor die woestyn. Die oopplan-sitarea en -eetarea het 'n kroeg met voorraad en die kombuis is met 'n oond en 'n stoof toegerus. WiFi is ook beskikbaar.
Span uit op die terras met 'n glasie wyn of 'n koppie koffie en wandel al langs die houtpaadjie tot by die privaat swembadjie om af te koel. Hier sal gaste die grootheid en stilte van die Namibwoestyn ten volle kan geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 77
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die C19, Namib Desert Lodge, Desert Whisper, Solitaire, 0000, Hardap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C19, Namib Desert Lodge, Desert Whisper, Solitaire, 0000, Hardap