Designer City Retreat
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Church Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Designer City Retreat is 'n sjiek woonstel in Kaapstad, binne loopafstand van 'n verskeidenheid restaurante en winkels, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei die sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Oranjezicht Stadsplaasmark 3 km weg, en Seepunt Promenade is 3.7 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.9/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 39
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 63 Church Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Designer City Retreat het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Church Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang