Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Des'lgodini Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 495 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Des’lgodini Lodge is 'n pragtige grasdakhuis met slaapplek vir 6 in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die huis is ruim en helder en die lodge bestaan uit 3 aparte eenhede, naby aan mekaar, wat via 'n dek aan mekaar gekoppel is.

Dié lodge beskik oor 3 slaapkamers wat na 'n privaat dek met 'n mooi uitsig lei. Die eerste en tweede kamer het elk 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en die ander 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad. Daar is gasgeisers vir warm water en daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot spens toegerus. Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet of in die sitarea by die kaggel ontspan. Let asb. dat die eenheid nie 'n TV het nie.

Die huis het ook 'n speletjieskamer met 'n gastebadkamer en dié kamer kan ook in 'n vierde slaapkamer omskep word indien nodig.

Die oopplan-leefarea lei na 'n beskutte kuierarea op die dek wat 'n uitsig oor die randvloeiswembad en die pragtige omgewing bied. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Des'lgodini Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Des'lgodini Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Jaar gelys 10

Ligging

  • R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Des'lgodini Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg7kGqxIsa6RIrEcXbaV32oSgNJh85vCEULDgmScs6Os7NGzQer?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 495 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.77461 28.023083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem