Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Des'lgodini Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Des'lgodini Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Paul M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M

Puik.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is goed toegerus en bied meer as wat mens op die foto's sien. Byvoorbeeld die braai-area. Verder het die huis 'n lekker vloei met 'n ongelooflike uitsig. Die swembad was ook 'n bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marnus V
Gesin met tieners

Benodig ernstige onderhoud en false inligting.

Mooi plek en is goed geleë. Mooi uitsig en baie wild. Plek het ernstige onderhoud nodig. Deurrame gebreek. Hoofslaapkamer se deur maak baie moeilik oop. Toiletsitplek in eksta kamer is gebreek. Helfte van die ligte werk nie of het nie eers gloeilampe in nie. Verder word hierdie eenheid bemark as deel van Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is Cyferfontein en ons was toegang tot Mabalingwe geweier. Die wildvoertuig het ook amper geen remme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B
Saam met vriende

Baie goeie uitleg van die plek met aparte kamers van kombuis en eetkamer.

Toegerus met als wat mens nodig het. Heerlike verblyf met baie privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariane F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariane F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvoorwaardelik fantasties.

Die eenheid is net 100% reg vir familiewegbreek. Die kleinkinders het die swembad, speelkamer en natuurlik die wildsbokke terdeë geniet. Die Jeep het natuurlik 'n groot bydrae gelewer om Kalahari Oase en Mabalingwe-hoofkamp te kon besoek. Al klein probleempie van Des'Igodini Lodge - geen DStv vir manne as daar rugby is en in die aande as grootmense om vuurtjie sit om kinders besig te hou in huis as dit koud is. Bordspeletjies is daar vir groter kinders maar kinders wat nog klein is kan nie alleen in speelkamer op onderste vlak in die aand speel nie. Maar, die plek sal ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hardus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus B

Absolute ontspanning met amazing uitsig en diere wat tot op jou stoep kom.

Kan ten volle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon S
Saam met vriende

A quiet, peaceful retreat with amazing bush views.

The lodge is situated in the Cyferfontein section of the park which is very peaceful and quiet. The rooms are large and airy. The deck and pool would be amazing in summer. The view is fantastic and looks onto the bush with no other lodges hindering your view. The house was well catered and there was nothing we wanted for. The beds in house two are small and I would only recommend them for children or really small adults. Birdlife is great and the lodge is visited by nyala and kudu on a daily basis. The game vehicle is a must when staying at the lodge. Indoor fireplace was lovely even though the lodge itself was very warm during the night and day. The pool table was also a nice added extra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R5 495
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R5 495
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg7kGqxIsa6RIrEcXbaV32oSgNJh85vCEULDgmScs6Os7NGzQer?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 495 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.77461 28.023083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem