Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devon View Olive Farm

Selfsorg
Devon View Olive Farm
Vanaf
Vanaf R1 295
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en maak van 'n badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet gebruik. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die etenstafel met sitplek vir 2 geniet word. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met die volle DStv-pakket ontspan en WiFi is beskikbaar. Buitebraaigeriewe en parkeerplek is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dat dele van die verblyf via trappe bereik word en dat dit dalk nie geskik is vir klein kinders, bejaarde of gaste met gestremdhede nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 295
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Blumbergrylaan, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2313397b1fd1de4b30eb3bd4fd769a05ceee63ea50c57ed4130b8b11d254009686ad0c9ad15feaa82af017271a20bf405a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 295 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Off Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.890197008187 18.807182770445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem