+10
Selfsorg in Stellenbosch

Devon View Olive Farm

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 17 Jun 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off Blumberg Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Devon View Olive Farm bied gerieflike verblyf op ’n plaas in Stellenbosch.

Devon View Olive Farm is 'n oopplan-woonstel wat met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is en beskik oor 'n volledige badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar ook 'n volledige kombuis, sonkamer en 'n kagel

Stellenbosch bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en wynplase. Gaste kan Dorpstraat verken, in die Jonkershoek Natuurreservaat stap, gedurende die seisoen aarbeie by Mooiberge pluk, en die verskillende besienswaardighede in die omgewing, soos die Stellenbosch Botaniese Tuin en The Giraffe House Wildlife Awareness Centre besoek.

Devon View Olive Farm is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off Blumberg Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Devon View Olive Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 695
33 % AF
R1 695 R1 130
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 695
33 % AF
R1 695 R1 130
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 695
33 % AF
R1 695 R1 130
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off Blumberg Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2313397b1fd1de4b30eb3bd4fd769a05ceee63ea50c57ed4130b8b11d254009686ad0c9ad15feaa82af017271a20bf405a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 695 nouVanaf R1 130 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Off Blumberg Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.890197008187 18.807182770445
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang