Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Devonport House

B&B
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Wingerdweg 17, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Devonport House is in die skilderagtige wynproduserende woonbuurt van Kaapstad, Constantia, geleë. Hierdie B&B is 'n rustige oase waar gaste kan ontspan en van die besige stadslewe ontsnap. Dit is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende.

Hierdie ongelooflike huis bied slaapplek aan 8 gaste. Elke kamer is luuks en individueel gestileer en gemeubileer. Die Superior De Luxe Suite het 'n koninggrootte-bed wat met Egiptiese katoenlinne oorgetrek is sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die Superior Luxury Suite het 'n koninggrootte-bed wat met Egiptiese katoenlinne oorgetrek is sowel as 'n sitarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beide suites het 'n slim-TV met stroomdienste, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n ketel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die gerief en gemak van die privaat gastesitkamer met 'n kaggel, of 'n drankie by die kroeg geniet. Daar is 'n aparte TV-kamer met 'n TV met DStv, 'n biblioteek en 'n pooltafel. Daar is ook 2 swembaddens omring deur stoepe waar ontbyt bedien word.

Die verblyf is naby Muizenberg se strande en winkels in Kalkbaai. Dit is ook die tuiste van sommige van die oudste plase in Kaapstad. Devonport House het verskeie aantrekkings in die omgewing soos Kirstenbosch Botaniese Tuin, Houtbaai en Chapman's Peak-rylaan, Tafelberg se kabelkarretjies en die ikoniese V&A Waterfront. Constantia is ook bekend vir die lot fynproewersrestaurante in die omgewing.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Ou Wingerdweg 17, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Wingerdweg 17, Constantia, Kaapstad, 7848, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c6aad069ac9543dce7c007211c5553370af450868d4710f5c55c4a4eded268932432e02ba959d6d8ae56ae53a2a29e78006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 2) 17 Ou Wingerd Road Constantia 7848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0268545 18.4183791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem