Howick Akkommodasie by Devonshire Cottage | LekkeSlaap
+46
+46

Devonshire Cottage

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonshire-laan 39, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Devonshire Cottage is 'n privaat, selfsorg-eenheid op dieselfde eiendom as die eienaar se huis in Howick, KwaZulu-Natal. Die eenheid is ideaal vir sake- of vakansiereisigers.

Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik Devonshire Cottage en Tuinkothuis. Devonshire Cottage het 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir 2 kinders, en 'n klerekas met oorgenoeg ruimte. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met DStv.

Tuinkothuis is geskik vir 3 gaste en het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit ’n kombuis en DStv in.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en kan van die swembad gebruik maak.

Die eenheid is 5 minute se ry van hospitale, skole en verskeie winkels, restaurante en doendinge af. Die Midmardam en rivier-voetslaanroetes is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Devonshire Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Devonshire-laan 39, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Devonshire Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonshire-laan 39, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACZuy76xTnYBLox5JHJVNdTtTENHQykSbkwSrC0d7cr5K82iEdg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 39 Devonshire Avenue Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -29.483791886897 30.213813185692
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za