+218
Gastehuis in Kathu

DeVosRus Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerhard V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Dit was uitstekend. Netjies skoon en asemrowende kamers. Vriendelik en veilig. Dit was fantasties gewees. Geasheer en gasvrou maak seker dat jy ten volle gelukkig is met u verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Na 'n lang dag se ry was 'n warm koppie koffie soos manna uit die hemel. ‘n Pragtige netjiese gastehuis met meer as wat ons verwag het. Vriendelike gasvrou en gasheer het ons ontvang net so voor 08:00 in die aand. Na 'n lang dag se ry was dit heerlik om 'n warm koppie koffie te drink, 'n stort te vat en in 'n gemaklik warm bed die dag af te sluit. DeVosRus sal ons met graagte vir ons families en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Liewe Alida, baie dankie vir ons 5 ster gradering en pragtige resensie. Baie dankie ook vir die kompliment oor die gastehuis, dit beteken vir ons ongelooflik baie. Ons is koffie mense, vandaar al die verskeidenheid koffie in die kamers en is dit lekker om te lees dat julle die koffie geniet het. Baie dankie vir julle bespreking by DeVosRus asook julle aanbeveling in die resensie, dit beteken vir ons ongelooflik baie. Gerrit & Arista de Vos

Albertus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties. Beslis een van die beste gastehuise in Suid-Afrika. Uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste, baie dankie vir jou pragtige resensie. Dit is vir ons 'n ongelooflike groot kompliment om te lees dat jy ons as een van die beste gastehuise in Suid-Afrika vind. Jy het regtig ons dag met hierdie pragtige resensie gemaak. Baie dankie ook dat jy 'n tydjie afgeknyp het om jou ervaring by DeVosRus te deel. Ons sien daarna uit om jou weer by DeVosRus te huisves!

Chris N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Ek sal dit beslis aanbeveel. Die gastehuis was baie skoon en netjies, met al die ekstra bederfies wat mens se verblyf regtig besonders maak. Alles was goed versorg en die aandag aan detail word waardeer. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n gemaklike en aangename blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Chris, vreeslik baie dankie vir ons pragtige resensie. Dit was ongelooflik lekker om te lees dat jy die gastehuis, skoon, netjies en goed versorg ondervind het. Baie dankie ook dat jy ons aanbeveel, dit beteken regtig baie vir ons. Ons is baie bly jy het die ekstra bederfies geniet en dat dit jou verblyf besonders gemaak het. Jy het waarlik ons dag gemaak met die resensie. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te huisves!

Ronald En Spesilene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful. We met the most friendly hostess: Arista, who welcomed us and upgraded our room as well . The room was lovely and neat, which also had snacks waiting for us. The location of the guesthouse was also very central as we were close to restaurants and shops. The environment was so calming, and we really didn't want to leave, but we had to return home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Dear Ronald and Spesilene, thank you so much for this more than welcome 5-star rating and lovely words in your review! It means such a lot to us all at DeVosRus! It was heartwarming to read that you loved the snacks and that you enjoyed the room. We love the fact that you did not want to leave, a great compliment to us. We look forward to hosting you again at DeVosRus.

Sanet M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekkerste lekker. Mooiste mooi! N 5 ster gastehuis met 4 sterre! Mooi skoon en netjies en alles perfek op hul plek. Soveel bederfies en 'n ontbytpakkie vir die volgende oggend in die yskas. Die gaafste gasvrou en gasheer wat niks ontsien wat jy mag benodig nie. Jammer ons het net oornag oppad terug Limpopo toe van die Weskus af, want ek sou nog 'n bietjie langer wou bly. Lekker geslaap in 'n baie gemaklike bed met luukse beddegoed. Veilige parkering op die perseel. Dankie, ek sal jul gastehuis enige tyd enige plek aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Sanet, vreeslik baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde in die resensie. Dit het ons dag gemaak en ons harte sommer warm laat klop. Ons wil ook baie dankie sê vir die kompliment oor ons ster gradering sowel as die melding van die "gemaklike bed" en die "luukse beddegoed", dit beteken geweldig baie vir ons. Dit was vir ons 'n voorreg om julle weer by ons te huisves en by ons te bederf, so bly julle kon die kospakkie saamneem vir die pad, wat deel is van ons kamerpryse. Weereens dankie dat julle ons gekies het vir julle verblyf en dat 'n tydjie afgeknyp het om julle ervaring hier by DeVosRus te deel. Ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer.

Pieter C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2026

Pynlik netjies en deftig. Arista se attention to detail is next level! Baie lekker gebly. Dis 'n baie netjiese plek, attention to detail is amazing. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Liewe Pieter, baie dankie vir ons pragtige resensie, dit beteken die wêreld vir ons. Dit was ongelooflik lekker om te lees dat jy die gastehuis pynlik netjies en deftig vind. Dis vir ons ongelooflik lekker om daarna te streef om net die beste vir ons gaste te bied. Ons sien daarna uit om jou weer by ons te huisves! Gerrit & Arista te Vos

Louis W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Baie goed. Baie netjies. Vriendelike eienaars. Baie addisionele items in die kamer wat nie normaalweg in kamers is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Louis, vreeslik baie dankie vir ons pragtige resensie! Dit is vir ons lekker om te lees dat jy al die ekstra bederfies in die kamers geniet het! Dankie ook vir die kompliment oor die netjiese kamers, dit beteken regtig vir ons baie! Ons sien daarna uit om jou weer by ons te huisves.

Suné S
1 nag
5.0
Des 2025

Gesellig met goeie diens. Die gastehuis was netjies en skoon, geleë in ’n veilige woonbuurt. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, en die bed was gemaklik. Ek was baie lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Suné, baie dankie vir ons 5 ster gradering en die pragtige woorde oor jou ervaring by DeVosRus in jou resensie! Dit maak ons harte baie bly om te lees dat jy die gastehuis as netjies en skoon met 'n gemaklike bed ondervind het. Ons is bly jy het lekker bederf gevoel, dit laat ons harte warm klop. Ons sien uit na sommer nog baie besprekings van jou af.

Hermien P
1 nag
5.0
Des 2025

Terdee geniet. Terdee geniet en akkomoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arista
DeVosRus Gastehuis
Beste Hermien, baie dankie vir ons pragtige 5 ster gradering en resensie. Dit was lekker om te lees dat julle die verblyf terdeë geniet het. Ons wil ook baie dankie sê dat jy 'n tydjie afgeknyp het om jul ervaring by die DeVosRus te deel, dit beteken ongelooflik baie vir ons! Ons sien uit na sommer nog baie besprekings! Dankie dat julle DeVosRus gekies het vir verblyf!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arista Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 395
10 % AF
R 1 395 R 1 256
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 395
10 % AF
R 1 395 R 1 256
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 395
10 % AF
R 1 395 R 1 256
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 Stinkhout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3671a37238b99b8c09c9658ccc6faf425c619f215dde0a2e5d458df875b272b7c2c009cfb96d81743d95a1c080f84349c2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 395 nouVanaf R1 256 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 14 Stinkhout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.687808553467 23.044001475009
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang