Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dew Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 40 resensies vir Dew Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Winnie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Restful stay.

The cottage was in a beautiful location, remote but still within easy driving distance to Montagu. The cottage was simply but comfortably furnished, and the hammock was a lovely treat! Our host was a warm and welcoming person. Our dogs loved exploring and chasing the dassies. We look forward to coming back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veranda at its best in an authentic farm cottage.

The cottage is wonderfully preserved with paintwork that reminds me of childhood days. The veranda is spacious with great views. The braai place is adequate in a garden setting. The kitchen is well-equipped and the owner is hospitable and welcoming. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to review, Erna. It was my pleasure to share this beautiful part of our country with you and yours.

Dew Cottage
Sharon A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our second time and it was just perfect. The cottage, the friendliest people. I can only call it a piece of heaven on earth.

Doreen and her staff really make your stay so enjoyable. No wifi is the best thing during this relaxing time. Highly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean-roux V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-roux V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was incredibly relaxing with the best hostess.

From the moment you drive onto the farm, you can feel the relaxing atmosphere. Beautiful location with a brilliant hostess!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juran B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juran B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gorgeous surroundings with a cute cottage. Fireplace inside is a lifesaver in winter.

The host for this stay is lovely and very helpful in all regards. Be aware when travelling at night to this location as the road is very dark and there are animals without fences. Definitely worth it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casey A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casey A
Gesin met klein kinders

A breath of fresh air.

This was a getaway from the city we were looking for. So peaceful surrounded by nature and very quiet allowing to really spend time with your family without TV and phone interruptions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terri H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Terri H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, fresh countryside.

We had a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donna W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna W
Saam met vriende

Beautiful surroundings - lovely hosts.

Great value for money. We had a wonderful time and will be back. The location is gorgeous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful, restful stay in a beautiful place.

We will be back! Feel thoroughly rested.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annabelle V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabelle V
Enkelreisiger

Idillies en sielsvernuwend.

My twee hondekinders en ek het vir drie nagte by Dew Cottage gekuier. Die feit dat daar nie selfoonsein is nie is 'n absolute wen as jy 'n breek nodig het van elke dag se verantwoordelikhede en eise. Doreen is die mees gasvrye mens en haar energie laat 'n mens dadelik ontspan en tuis voel. Die kothuis is ten volle toegerus en ons kon vir niks meer vra nie. Die omgewing is stil en die natuurskoon is asemrowend mooi. Dit was my tweede kuier by Dew Cottage en ek beplan om in die nabye toekoms weer daar uit te span.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegkom van die gejaag van die stad.

Lekker gekuier en sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma P
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspan en weggekom van als.

Dew Cottage het ’n baie mooi tuin. Ons het lekker gestap met kinders en honde. Laaste aand kon ons die sterre mooi sien! Het die Keisie-vallei bietjie verken en dis ’n baie mooi omgewing. Sal wil teruggaan en dit nog meer wil verken. Doreen is baie vriendelik, goeie gasvrou en ons het lekker met haar gesels. Sy bak ook die lekkerste muffins!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienkie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lienkie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and Peaceful.

Surrounded by the beauty of nature and waking up with birds was exactly what we needed for a weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Zyl S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Van Zyl S
Saam met vriende

Beautiful peaceful environment.

The cottage is situated in the most beautiful landscape. It is very peaceful and we could really relax on the porch. We went during the coldest, wettest week in winter and saw some snow up on the mountain which added to the fairytale experience, but summer would be just as amazing to be able to spend more time outdoors and do some hiking. The fireplace was a winner! The hosts are very helpful and friendly with all requests and make sure their guests are comfortable. I do think this is a very suitable cottage for families. The one bedroom doesn't have a bedroom door and the bathroom entrance is in this bedroom, so no privacy, I think it is ideal for families and very close friends. I am not sure if Wifi is available - we didn't even ask since we wanted a break from it. But there is no internet access on normal network if people are looking to be in a place where it is available.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Gesin met tieners

Wonderlike stoep. Fantastiese gasvrou.

Pragtige ligging. Ongelooflik rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noelene H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene H
Gesin met klein kinders

Delightful retreat from city life and technology!

Beautiful setting! Best part was no cell phone signal so we escaped technology. Trail running and mountain biking was fun! Cottage was pet friendly so our labbie was in his element. The host Doreen was fantastic, we got a very special surprise of chocolate muffins which were delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Narindi J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narindi J
Gesin met tieners

Rustig, lieflik en baie mooi!

Baie oulike huisie. Privaat geleë. Kinders het lekker gestap en selfs geswem. Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daan M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stilte.

Geen selfoonopvangs, so niemand kan jou pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sabine R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sabine R
Gesin met klein kinders

Loved its tranquillity and simplicity.

Dew Cottage is a stunning, simple cottage in a beautiful, tranquil setting. We loved its honest and no fuss interior and exterior. The hammock and braai area are the best. We'll be back for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rencia V
Gesin met klein kinders

Rus en vrede, pragtige natuurskoon, netjiese skoon huisie met alles wat jy nodig het. Salig!

Ons het 'n wonderlike tyd by Dew Cottage gehad. Die huisie is goed toegerus, baie skoon en netjies. Doreen is 'n wonderlike gasvrou en ons het heerlik gestap, gebraai, geslaap, en op die stoep gesit en lees. Batterye herlaai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malan V
Gesin met klein kinders

Rus en vrede vir jou siel.

Dew Cottage is die perfekte plek om jou batterye te herlaai - doodstil in die natuur sonder enigiets om die rustigheid te verbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had an amazing time.

Nice break away from the city. We had a lovely time and Doreen was very accommodating. Her homemade muffins are to die for. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Mooi wegbreek van die stad. Ons het 'n lekker tyd gehad en Doreen was baie tegemoetkomend. Haar tuisgemaakte muffins is smullekker. Sal beslis terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalize L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L

Pragtige omgewing.

Netjiese verblyf. Eienaars baie vriendelik. Heerlike stoep om op te kuier. Pragtige swembad met mooi uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tara S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tara S
Saam met vriende

It was peaceful and relaxing.

The cottage was clean and all facilities are up to standard.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Great place to escape from the fast pace city life and awesome hosts.

Thank you, Tarry and Doreen, for an amazing stay. Very relaxing and the kids enjoyed walking around and riding bikes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doreen is super professioneel.

Dew Cottage is knus en het baie spasie, baie mooi omgewing. Doreen, baie dankie vir die wyn en die vars muffins!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Josias E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josias E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent break from corporate world. Lovely nature and relaxing.

If you want to relax and enjoy nature, this is the place to be. No cellphone reception and really a peaceful break from the corporate rat race. Fireplace with lovely accommodation and you and your loved one can have plenty of good conversations with each other.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Josias, it truly is a pleasure to share this space with you and yours. Thank you for taking the time to review and for your words. Warm regards.

Dew Cottage
Lisa S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely awesome.

The whole place was awesome. Lacked nothing. Peaceful, tranquil and a fantastic breakaway from city life. Tons of places to hike and the puppies had the freedom to run off the leash which was awesome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was absoluut fantasties.

Die hele plek was fantasties. Niks gekort nie. Rustig, stil en 'n fantastiese wegbreek vanaf die stads. Talle plekke om te stap, en die hondjies het die vryheid gehad om sonder die leiband rond te hardloop, wat wonderlik was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik! Het ons verwagting oortref!

Dew Cottage is 'n lieflike huisie wat baie gerieflik ingerig is met die pragtigste ligging en uitsig! Kos vir die siel. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was hemels!

Ons het regtig lekker gebly, dit het ons verwagtinge oortree en ons sal beslis weer gaan besoek. Tarry and Doreen is verskriklik vriendelik en ons het die rus en vrede ervaar, waarna ons so gesoek het! Dit was `n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlikke plekkie om te ontspan met bleedskone natuur en 'n heerlike kagel vir kuiers. Sal beslis die plek aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde Chantal. Dit was rerig my plesier om ons mooi land met julle te deel. Mooi naweek.

Dew Cottage
Stephanie G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a magnificent spot to relax and unwind! absolutely beautiful!

What a wonderful weekend. Our fur kids loved every minute, as did we. The perfect spot to breathe the fresh air and enjoy the beautiful scenery!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Soraya H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soraya H
Saam met vriende

Will definitely go back!

I would definitely recommend this place to anyone. Young and old, it has something for everyone. It was peaceful, beautiful, safe, serene and just what we needed. It was truly amazing to explore nature at its best. Big thumbs up to Doreen and Tarry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie B
Saam met vriende

Beslis 'n moet!

Lekker rustige naweek en die honde het elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb weekend out in nature.

The environment is stunning and it so quiet on the farm. Time to load up your body's batteries and get food for your soul. The cottage is very neat and it has a beautiful 'stoep' where one can 'lekker kuier' while watching the beautiful mountains of the Keisie valley. The hostess was very friendly and helpful. On Sunday morning we were treated on delicious muffins baked by her, a kind gesture really appreciated by us. I will certainly come back and recommend this place for everyone who wants to find peace and leave the busy stressful city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Thank you Marc

It was lovely having you, your wife and her dear Mom as guests. What a super way to celebrate her birthday. I feel such gratitude to be able to share this beautiful part of our country with you.

Warmest regards
Doreen

Dew Cottage
Hannes V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Vriendelike gasvrou, mooi en netjiese huisie met 'n wennerstoep.

Vol punte! Dit was 'n baie lekker uitspannaweek. Die muffins en konfyt is vreeslik lekker. Ons het baie lekker op die stoep gesit en voëltjies afgeneem. Die honde het die plaaspaadjies geniet en wou nie terug kom huis toe nie. Ons sal graag weer kom. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Saam met vriende

Just what the soul needed - a cozy, well equipped gem where time stood still.

We absolutely loved it on this tranquil getaway with beautiful mountain scenery - the dogs had a blast. Doreen made us feel so at home and even surprised us with home made muffins, yum!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Thank you, Werner! It really was my pleasure meeting you and yours.
Warmest regards.

Dew Cottage
Ruaan H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruaan H
Gesin met tieners

Heerlik.

Die gasvryheid was uitstekend. Ons het Muskadel en vars gebakte muffins gekry. Ons sal beslis weer die plekkie besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en die moeite om te skryf. Dit was regtig ons plesier om julle te hê as gaste. Mooi naweek.
Doreen

Dew Cottage
Johannes B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut een van die beste ervaring ooit vir ons. Gaan verseker weer daarheen.

Dit is heerlik stil en rustig. Geen TV, geen selfoon, net jy en jou maat en die natuur. Die huisie is silwer skoon en netjies. Doreen is 'n baie aangename mens en gasvrou. Dankie ook vir die dame wat die skoonmaak werk doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dew Cottage se terugvoer

Bake dankie vir jou mooi woorde, Boet. Dit laat my hart sing.

Dew Cottage
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vredenshoogte-plaas, Keisie-vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a7558a628143cfe9b5a4af265b6d1b0157f7d08c3222e7043b3fdf2bf610f4bc1eabf188bb6e1c63a298d671d6e79db603b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 40 5 1 5 Vredenshoogte Farm Keisie Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.700565 19.924827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem