Dew Drop Inn
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ironstraat 7, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dew Drop Inn bied gehalte-selfsorgverblyf in Nelspruit (Mbombela) naby die Krugerwildtuin. Dit is net 800 m vanaf verskeie winkels en restaurante wat dit ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers maak.
Verblyf word in 2 eenhede gebied met onbeperkte 5G-WiFi wat aan bly gedurende beurtkrag. Die Family Self-catering Holiday Home bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat stoep/eetarea met braaigeriewe in 'n rustige tuin. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die Classic 2-Sleeper Studio bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Albei eenhede het 'n platskerm-TV, gratis, onbeperkte WiFi wat aan bly tydens beurtkrag. Die eenheid lei na 'n stoep met 'n buite-eetarea.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ironstraat 7, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga
- Gaste dink Dew Drop Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ironstraat 7, West Acres, Mbombela, 1210, Mpumalanga