Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dewdrop Farm Stay

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Dewdrop Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Baie lekker, hou die plek so mooi Ilze!

Ons was 6 volwassenes en 4 kinders. Die kleintjies kon na hartelus rondhardloop en die eiendom is baie veilig. Ons het baie lekker gekuier by Dewdrop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecilia J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia J
Gesin met klein kinders

Ons verblyf was baie gemaklik en gerieflik en het 'n ongelooflike mooi uitsig.

Die verblyf was presies wat 'n gesin nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamara Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z
Gesin met tieners

Beautifully decorated, spacious, clean and comfortable unit.

What an amazing place. Would have loved to stay longer. The unit was spacious with all the necessary amenities. This will definitely be our go-to place to stay in the Ermelo area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene D
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon en wat mens nodig het.

Dit was vir ons baie lekker. Dit is so mooi en rustig. Ons het veilig gevoel en die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V

The accommodation was amazing, exactly like the photos. The rooms were spacious and clean.

I was impressed by the hospitality of the owner, and the stay was most memorable. I will certainly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lida O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Vanaf die bespreking tot en met die aankoms het die dame ons in detail mooi laat verduidelik met padkaarte sowel as pin drop hoe om by hulle uit te kom. As gevolg van die beurtkrag het sy ons ook gereeld laat weet waarvoor ons moet regmaak. Die eenheid is ook ingerig met herlaaibare ligte en 'n gasstofie om dit makliker te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcel K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable.

Quirky reusing of an old rural school building into four spacious units. The style and materials used are top shelf, with a large walk-in shower room. The property is surrounded by a large open field and working sheep and cattle farms. I had a very enjoyable stay with an upgrade to a larger room. The host was super efficient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaaslekker.

Aangenaam verras, netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne O - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste sonopkoms.

Ons het heerlik gebly oor die naweek. Die plek was vreeslik mooi en skoon. Ons het die vriendelikste diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Enkelreisiger

Comfortable, clean, beautiful farm stay!

Exceeded expectations, the unit was tastefully laid out and decorated, with large windows and doors opening to gorgeous farm scenery, fully equipped for self-catering, a great easy-to-use fireplace, and walking/running options! A great stay-over option and easy access to the beautiful Chrissiesmeer lakes area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alma L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alma L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloemfontein Plaas, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf36b9f382470859ac5c101a00a38e00097ef37a3138c7f3444644be90b06057e194e44fa1a54a8eb8a2cf04bf31acffc5893?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Bloemfontein Farm Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.420541588997 30.109745440409
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem