Di Plaaswerf
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Hans F - Apr 2024
Algehele gradering
Beeldskoon en lekker atmosfeer.
Louis E - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap! Sal dit weer doen.
Kobus W - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspanne, stil, kos vir die siel.
Michelle D - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik, alles is net soos 5*.
Andre H - Nov 2023
Algehele gradering
Stil en rustig. Mooi uitsig en natuurskoon.
Nadia P - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies, stil en rustig.
Britta J - Aug 2023
Algehele gradering
Amazing.
Weila-marie S - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, maar voldoende net vir kort oornaggeleentheid. Nie geskik vir langer kuier nie.
Leandra M - Jun 2023
Algehele gradering
Kos vir die siel!
Megan V - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful setting.
Nikita C - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese uitsigte.
Di Plaaswerf se terugvoer
Baie dankie Nikita.
Ons is bly julle het n lekker tyd op die plaas gehad. Ons sien uit om julle weer tesien op die plaas.
Anebel B - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker, agente is baie vriendlik en behulpsaam en dis lekker stil en rustig.
Schalk M - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en asemrowende uitsig.
Lizette P - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese ligging, maar meer moeite kan gedoen word.
Lees meerDi Plaaswerf se terugvoer
Baie dankie Lizette.
Ons neem al ons resensies baie erenstig op en ons het die week begin met renovations op die chalet.
Ons hoop om julle weer op die plaas tesien.
Henry J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier op die plaas.
Leonor N - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik stil en asemrowende natuurskoon.
Elané V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Louise V - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful uitsig, rustige atmosfeer.
Evert M - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het lekker geslaap en dit is in 'n stil omgewing na aan die pad en maklik om te kry. Bring net 'n paar verbeteringe aan. Dit is 'n idilliese plekkie met baie nostalgie.
Lees meerAnneke L - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker ruim.
Di Plaaswerf se terugvoer
Hi, baie dankie vir jou terugvoering. Ons loer na die melk.
Ishca C - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was asemrowend.
Annelie C - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, besondere gasvryheid en die kaggel en hout was 'n baie groot bonus. Ek sal weer daar gaan bly. Vriendelike voorstel is om net bietjie aandag aan die toiletdeur te gee.
Richard S - Mrt 2022
Algehele gradering
Exquisite relaxed farm stay.
Di Plaaswerf se terugvoer
Baie dankie.
Liza S - Jan 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Len S - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful time in stunningly beautiful surroundings.
Anton T - Des 2021
Algehele gradering
Rus en vrede.
Johannes S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig
Eckardt M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Henry-john B - Feb 2021
Algehele gradering
Lieflik.
Gretha A - Nov 2020
Algehele gradering
Farm style feel, comfortable, beautiful view of the mountains.
Jandré C - Nov 2020
Algehele gradering
Lieflik en netjies.
Lizette S - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig....
Marie B - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf op 'n pragtige plaas.
Ronnie G - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig met lekker ou plaashuis, regte leef huis vir gesin!
Monique S - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Di Plaaswerf se terugvoer
Baie dankie.
Marion B - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful, clean, comfy.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, skoon, gemaklik.
Alles wat jy nodig het vir 'n pragtige rustige wegbreek!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Susan O - Jan 2019
Algehele gradering
A good stopover point from the Eastern Cape to Natal.
Corne F - Des 2018
Algehele gradering
Regte plaaslewe.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R711, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom