LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+12
Selfsorg in Mosselbaai

Diaz at 18



6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

33% AF!
Spesiale aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2026 tot 19 Nov 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Diaz at 18 is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid vir 6 persone, insluitend kinders. 'n Vakansiehuis geleë in Mosselbaai, 'n klein hawedorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is 'n belangrike toerismestreek, bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Tuinroete-kasino, 60 km se goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
....

Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. ...

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met 'n slimboks en volledige WiFi het. ..

Buite is 'n aangewese rookarea en 'n wassery. Die eenheid het braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Malissa B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Dit was heerlik. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marice M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Gerieflik, ruim, goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Diaz at 18
Baie dankie, Marice. Kom gerus wees. Groete, Elna

Jesika B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Veilige netjiese voorbereide huis ek sal beslis Diaz18 aanbeveel 10/10. Die huis was baie skoon, alles was 'on point'. Daar was tot op sta-soft. Die host was baie behulpsaam. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Diaz at 18
Hi daar Jesika, ek is baie bly julle het verblyf geniet. Hoop ons sien julle weer in Mosselbaai. Julle is enige tyd welkom by Diaz at 18, Sterretjie of La Vista. Julle is netjiese gaste.

Elsa H
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Uitstekend. 2 nagte verblyf, baie dankie aan ons gasvrou vir die vriendelikheid en die ekstra myl wat sy gegaan het vir ons, much appreciated. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Fantasies. Die verblyf was baie lekker. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Diaz at 18
Dankie. Julle is enige tyd weer welkom. Groete.

Marjone S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Diaz@18 het soos tuis gevoel. Ons het baie lekker gebly, die plekkie was mooi skoon en baie veilig. Ons sal weer in Diaz@18 bly. Julle plekkie is baie mooi. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Diaz at 18
Baie dankie, Marjone. Bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer.

Nicolette N
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlike, gemaklike opset met genoeg ruimte. Sal definitief weer bespreek. Pragtige badkamers, heerlik geslaap en gekuier by die braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Diaz at 18
Hi daar Nicolette. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Dankie dat julle die plek so netjies gelos het. Julle is enige tyd welkom.. Groete Elna

Therese N
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Defnitief 'n go to plek vir rustigheid en familietyd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Diaz at 18
Baie dankie. Hoop om gou weer van julle te hoor.

Helena D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Heerlike verblyf. Sentraal. Alles wat ons verwag het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Sep 2020

Baie lekker kuier plek Die eienaars was baie gaaf, behulpsaam, vriendelike, mense. Ons was eers in n huis wat ons nie tevrede mee was nie, maar die eienaars van Diaz at 18 het ons vakansie gered.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 63

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Diaz at 18 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

33% AF!
Spesiale aanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 23 Okt 2026 tot 19 Nov 2026.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2026 tot 20 Nov 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Spesiale aanbod
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 28 Sep 2026 tot 20 Nov 2026.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Troeteldiere word slegs toegelaat met streng vooraf reëlings. Inklok na 14:00 en die sleutels sal in 'n sleutelkluis wees, so gaste hoef nie bekommerd te wees oor laat aankoms nie. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke bring. 'n Maksimum van 6 gaste word toegelaat. Geen ekstra beddens OF lugmatrasse word toegelaat nie. Buite is 'n aangewese rookarea en 'n wassery.

Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
33 % AF
R1 300 R867
per nag (plek vir 6)
Bespreek

18 Cape Robin Street, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA169330c50d53042c53a59653a55a8e4cca19dbe473c36cafc7fe1eef81d9187cb704293b9c112dc47ec321e6c88410fe0b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R867 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 18 Cape Robin Street Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.163102115028 22.107181634335
Soek in 'n groter streek