Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diaz Views 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Diaz Views 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Diaz Views 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat oorkant die strand in Jeffreysbaai geleë is. Hierdie woonstel spog met 'n ononderbroke see-uitsig en bied maklike toegang tot die strand. Dit is ideaal vir 'n seewegbreek.

Dié woonstel is op die derde verdieping, beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging en het toegang tot die balkon met 'n see-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die leefarea het 'n enkelslaapbank. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n plafonwaaier en 'n TV met stroomdienste. Dit lei na 'n onderdakbalkon met buite-sitplek en ingeboude braaigeriewe met 'n see-uitsig. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is naby verskeie restaurante, kroeë, klerewinkels, J'bay Surf Village, Supertubes en 'n minigholfbaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Diaz Views 10 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Diaz-weg 46, Diaz Views 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Diaz-weg 46, Diaz Views 10, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ef9e687c55fda726cd05363259b0cc17ac4154552d518442d526d6eea65f13e3f9306c7c041f1c72721097b5246dbc11e1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5) 46 Diaz Road 10 Diaz Views 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.055921654796 24.923182725906
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem