Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blikhuis Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 65, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Blikhuis Gastehuis is 'n rustieke gastehuis in die hartjie van Parys. Dit is ideaal vir enkelreisigers of paartjies wat die skilderagtige area wil verken.

Dié gastehuis het 3 uniek ontwerpte kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar, maar daar is geen TV's in die kamers nie. Al die kamers het 'n tee- en koffieskinkbord en 2 van die kamers het 'n yskassie. Elke kamer lei na 'n gedeelde stoep en 'n tuin. Verder is daar ook 'n gedeelde mikrogolfoond.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Etes is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. Let asb. dat hierdie verblyf langs besige paaie is.

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Die Blikhuis Gastehuis
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Ernst Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 4

Ligging

  • Grensstraat 65, Parys, 9585, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grensstraat 65, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd053ba108646b60b16088589da3897d6560a67246ff076bb2e5554d492327059fab5c07fb6054db0772a5f25fe1ac745d4a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 65 Grens Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9132021 27.4506314
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem