Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Blou Huisie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Megan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Pragtige uitsig en rustig. Verskriklik lekker, mooiste uitsig oor die see. My man het heerlik vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitta E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Blou verander in geel. Pragtige gesellige huisie. Loop afstand van see en naaste afhaalplek, maar ryafstand van swemstrand. Speletjies in die kas vir die reënerige dae was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Ontspannend en lekker. Pragtige plekkie en 'n mooi see-uitsig. Netjies en so mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Breathtaking view. Was like home from home, had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simon P
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

All household amenities are available, and very comfortable for two to 4 people. Very relaxed stay. Easy to access everywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2024

Baie lekker gebly. Pragtige plek met 'n mooi see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Ons het heerlik gebly! Baie dankie vir 'n heerlike kuier in die Blou Huisie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2024

Baie mooi uitsig. 1. Ligging is fantasties. 2. Beddens slaap glad nie lekker nie. Oud en moet vervang word met behoorlike beddens en beddegoed. 3. Badkamer moet vir seker oorgedoen word. In 'n walglike toestand. Stortgordyn is te kort vir bad so water stroom op vloer af. WiFi netwerk was nie heeltyd beskikbaar nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lorraine M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Uitstekend. Ons sal definitief weer hier bespreek. Vir die prys per nag en wat jy kry is dit oor en oor die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katelin S
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Die Blou Huisie (December 2022 - January 2023). We went to “Die Blou Huisie” for the first time, with our furry kids. Where does one start? What a homely place to spend a holiday. The Huisie accommodated all requirements that one looks for (i.e. blankets, towels, cutlery, washing machine, tumble dryer, etc.). Lovely braai areas, one at the back of the Huisie and one in the front with one amazing view. The back of the Huisie has a lekker kuier area if it rains, and the front has a little stoepie you can sit at and look at the view. The house is very secure for your furry kids, no worries if you have to quickly pop out without your furry kids. There are two beaches within walking distance from the huisie which are both dog-friendly. The one is a swimming beach, with lifeguards etc. There is also a lovely pub and grill (also walking distance) from the Huisie, called the Dolphin Pub & Grill. There is a proper Super Spar, with all your essentials, etc. in Port Edward itself (about 6 kms away) from the Huisie, as well as Mac Banana, which is about 8 kms from the Huisie where you can go do some shopping, get a few gifts, there are restaurants, but what we can definitely recommend is their pancakes (it is actually a must!). We definitely had an amazing and memorable time, and will definitely be back again! We also definitely recommend it to other families, with furry kids. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mia
Die Blou Huisie
Thank you, Katelin. It was great having you as guests. We look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Vanaf R800
R800 R640
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boulder-straat 28, Leisure Crest, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb860d9f5f62167823f9ae7bd7d5f0ed2010a530ffabfc373b2568e4ca5cbca0f615dcbbc357831ea01b1855bedfe86262e3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 28 Boulder Street Leisure Crest 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.014387291549 30.254142073266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang