+28
Selfsorg in Willowmore

Die Candle Cottage @ Keurkloof Valley Farm

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • N9, Farm Gorgida Portion 4, Uniondale, 6460, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Candle Cottage by Keurkloof Valley Farm is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas, buite Uniondale. Dit is 'n ideale opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gemaklike oornagplek op hul reis.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof induksiestoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer beskik ook oor gemaklike sitplek. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met braaigeriewe en 'n etenstafel en uitsigte oor die omliggende berge geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 40 km buite Uniondale en 26 km van Willowmore af. In dié twee dorpe kan gaste geriewe soos winkels en restaurante vind.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rian O
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en vrede naby in die Karoo-natuur. Baie lekker tuis gevoel en lekker gebly by goeie mense!
Apr 2026
Elias B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike gasvrou en oulike oorblyplek. Baie lekker ontspan na 'n lang dag se ry.
Mrt 2026
Isabella A
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Lorna, the hostess, was absolutely fantastic!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Melt V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike en behulpsame Lorna! Dit was baie aangenaam. Goed toegerus, skoon en netjies.
Mrt 2026
Willem H
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike mense en 'n heerlike plaasverblyf. Baie lekker gebly. Baie netjies en skoon. Vriendelik ontvang en welkom laat voel.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • N9, Farm Gorgida Portion 4, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Candle Cottage @ Keurkloof Valley Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N9, Farm Gorgida Portion 4, Uniondale, 6460, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd1d51ca3a22c2d1117942b904ab692b9ed1e09534b47bc3f209903d297819326295b70e03000d6464688bb4e1774d77c1a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 N9 Farm Gorgida Portion 4 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.416686477093 23.324808581233
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang