LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Dorps-Akker Gastehuis | LekkeSlaap
+26

Die Dorps-Akker Gastehuis

32 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Die Dorps-Akker Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Fanie H - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlk rustig, gemaklik en skoon.

Beste oorslaapplek in Heidelberg. Sal dit altyd aanbeveel.

Dirk V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Die Dorps-Akker is amazing!

Ons was daar tydens die wêreldbekerfinaal. Die plekkie loop oor van gasvryheid! Ons was werklikwaar met ope arms ontvang en verwelkom. Sal die plekkie vir enigiemand aanbeveel!

Suzani D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani D
Gesin met tieners

Gerieflik en netjiese fasiliteite.

Ek was baie beïndruk met die fasiliteite en vriendelike diens.

Sune H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune H
Saam met vriende

Uitstekend.

My man en sy twee strooijonkers het die dag van ons troue daar aangetrek en foto's geneem. Die diens wat ons ontvang het was uit die boonste rakke. Kamers en die hele perseel is so mooi en netjies. Gaste het ook baie lekker geslaap. Baie dankie, Elsabe en span.

Maryke P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein juweel in die middedorp.

Elsabé is 'n vriendelike en baie behulpsame gasvrou. Sy het ons ook vertel wat die moeite werd is om te verken. Baie dankie Elsabé, dat jy uit jou pad gegaan het om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak.

Japie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm ontvangs en baie netjies.

Ideaal geleë, kamers goed toegerus met nodige kombuistoerusting, baie netjies en skoon.

Willie D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie D
Saam met vriende

Baie rustig en mooi, kamers netjies en skoon.

Het baie veilig gevoel en lekker gerus.

Cobie B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Een van die redes waarom ek Die Dorps-Akker gekies het was vir die verhitte swembad. Nadat ons gearriveer het, is ons ingelig dat die swembad nie verhit is nie a.g.v. 'n gebarste pyp. Ek sou graag hiervan ingelig wou wees. Ek het ook glad nie die gasvryheid beleef wat gewoonlik gepaard gaan met 'n gastehuis-ervaring nie. Op aankoms is ons gevra om die res van die rekening te vereffen en is toe ingelig wat ons Sondag met vertrek met die sleutel moes doen. Dit was die eerste sien en die laaste sien van gasvrou.

Hercules D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hercules D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met al die geriewe wat 'n deurreisiger benodig.

Over priced, bv een botttetjie water in yskas, geen beskuit vir bv oggendkoffie.

Rina N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was volgens my smaak en vriendelike hulp.

Baie netjiese plek. Vriendelike diens ontvang. Skoon en veilig.

Coba U - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coba U

Pragtige oornagverblyf met heerlike ontbyt!

Die gastehuis is pragtig en toegerus met als wat jy nodig het. En die ontbyt was ook heerlik.

Mariette S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal verblyf aanbeveel. Netjies, gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Rina N - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina N

Waarde vir geld en een van die skoonste, gerieflikste en gemaklikste kamers wat ons in 'n lang tyd beleef het.

Ons was aangenaam verras deur hoe skoon en netjies die kamers was en was net spyt dat ons nie langer kon bly. Hierdie juweel in Heidelberg sal ons beslis aanbeveel aan al ons familie, vriende en kollegas, want mens kry nie elke dag hierdie gehalte en diens. Aangesien ons op pad was na 'n troue, was dit nie 'n probleem vir Elsabe dat ons voor 2 uur moes inboek, die kamers was gereed en ons het heerlik geslaap die aand. Dit is regtig 'n gastehuis om aan te beveel. Hou so aan met die uitstekende diens.

Ronel R - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik en veilig.

Maklik gekry, netjies, veilig, hulpvaardig en vriendelik. Het lekker warm stort gehad in die aand, maar in die oggend was die warm water lou-na-koud. Nie seker of geyser op ‘n timer was nie, maar sal graag weer daar bly.

Dries P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgebly.

Een probleem egter. Die webwerf dui aan dat ontbyt ingesluit is, maar oor naweke bied Die Dorps-Akker nie ontbyt aan nie. Dit moet uitgewys word op die webwerf dat naweke nie ontbyt insluit nie en is die tarief dan nog dieselfde? Elsabe het egter vir ons R50 afslag gegee, en ons waardeer dit.

Elize L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for an overnight stay.

Good for an overnight stay.

Lizette D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette D
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs, lekker verblyf!

Baie oulike plekkie om te oornag, vriendelike en behulpsame ontvangs en opvolgdiens van gastehuis!

Johan S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, vars skoon linne tel altyd en het dit hier gekry.

Baie lekker gebly. Als was in orde. Die plek was skoon en netjies. Was bekommerd oor goed wat ek agter in my bakkie moes los, maar als was daar die volgende oggend.

Thomlyn J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomlyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n tuiste weg van tuiste.

Ons verblyf was absoluut heerlik. Die netheid en die gemak van die eenhede is noemenswaardig. Elsabe die kontak persoon was vriendelik en baie hulpvaardig.

Corne C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige nag na 'n baie besige dag.

Baie rustige nag na 'n baie besige dag en 'n mooi kamer met heerlike koffie.

Renee P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, baie netjies, skoon en veilig. Perfekte uitleg en doelgemaak.

Ek sal Dorps-Akker weer gebruik en dus verseker aanbeveel.

Duncan F - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good self-catering establishment.

This establishment is an ideal self-catering guesthouse. Well-equipped and very clean. The owner was very helpful and served a good breakfast if required. Will no doubt recommend to fellow travellers.

Annatjie V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V
Besigheidsreis

Gasvrye verblyf sonder dat jou privaatheid ingedring word.

Elsabe by Die Dorps-Akker Gastehuis is vriendelik gasvry en hulpvaardig. Dit is net 'n plesier om daar te bly. Die kamers is skoon en gerieflik. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. En die bonus is, jy word in Afrikaans ontvang wat help om jou tuis te laat voel.

Irma D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Betsie F - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie F

Netjies en mooi!

Het baie lekker gebly. Sal die gastehuis aanbeveel.

Grant T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant T
Besigheidsreis

Very pleasant and professional.

Sien die sterre hieronder.

Marietjie V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die eenhede is skoon en netjies. Dit is in 'n stil en rustige omgewing; daar was geen verkeer of ander lawaai nie. Die ontbyt was heerlik en voorwaar waarde vir geld. Ek sal dit verseker aanbeveel.

Petrus D - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met klein kinders

Voortreflik!

'n Baie skoon, rustige gastehuis aan te beveel vir enigiemand. Self 'n driejarige kleuter het die groot grasperk en waterfonteine geniet. Die kamers is ruim, skoon en die diens is puik.

Avril C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Avril C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer, hartlike ontvangs, mooi omgewing, tuin en parkeerarea.

Sien die sterre hieronder.

Eugene En Magda D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eugene En Magda D
Gesin met klein kinders

Glad nie sleg nie, maar beddens kon sagter wees en daar was verwarring oor die ontbyt.

Elsabe is baie vriendelik en gaaf, ons moes egter gereeld vra dat internet-verbinding aangeskakel moes word. Ons het ook verstaan dat ontbyt ingesluit was, maar dit was nie, sleg op ons eerste oggend. Die beddens was baie goed gewees, maar het baie hard geslaap. Eers teen die derde nag het ons gewoond geraak aan seer heupe in die oggend. Die lekker groot kamer was goed en netjies, maar sal volgende keer vra vir 'n kamer weg van die ingangsdeur na die kamers, omdat ons met 'n jong kind vroeër probeer slaap het as ander gaste wat later ingekom het na 'n lekker kuier. Ons kan verder nie kla nie. Dis goeie verblyf vir 'n paar dae!

Arrie C - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arrie C
Besigheidsreis

Baie rustig.

Ek het die atmosfeer en vriendelike ontvangs waardeer. Ek sal weer hier bly as ek volgende keer in julle dorp is.

Cecile S - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile S
Gesin met klein kinders

Klein, maar knus, skoon en gerieflik.

Gastehuis in rustige area, veilig, skoon en netjies. Klein, tog knus en gesellig.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Pretorius Straat, Heidelberg, 6665, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c334151c343c2d6d8048b57480b4a3383cef1acd970f261f121e0c467816cf750fbefa9d50d04ca044bc4f708514632965e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 32 5 1 5 96 Pretorius Street Heidelberg 6665 Gauteng 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.501093 28.351087
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!