LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Gastehuis | LekkeSlaap
+23

Die Gastehuis

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Radloff Straat, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Gastehuis is geleë in Wilkoppies, naby Klerksdorp se 3 privaat hospitale: Life Anncron, Sunningdale en Wilmed Park. Dit is ook net 6 km van Matlosana Mall af.

Ons voorsien sakpasverblyf in 8 volledig toegeruste slaapkamers met en suite-badkamers. Toiletware word ook voorsien vir jou gerief. Elke slaapkamer het 'n privaat ingang en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers word daagliks skoongemaak en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer.

B&B is beskikbaar, so ook aandetes op versoek en teen 'n addisionele koste. Ons bied parkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer. Verder het ons 'n ontvangsarea, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en kroeg, 'n swembad, stoep, tuin en 'n kamer met 'n pooltafel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Die Gastehuis
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • 11 Radloff Straat, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Die Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Radloff Straat, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYzY1ZDExLWRjZWItNDc3ZS05MzEwLWQxNzgzZDE1YTg5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 11 Radloff Street Klerksdorp 2570 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.83799 26.67265
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!