Die Groendeur - Bos Kothuis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxford-weg 27, Hippo Pools Resort, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Groendeur - Bos Kothuis is 'n knus selfsorgeenheid in Umfula Estate, Hoedspruit. Hierdie area het 'n ryk voëllewe en wilde diere wat vrylik rondloop.
Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, breekware, eetgerei en ketel toegerus. Die leefarea het 'n heerlike gerieflike sitkamerstel en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is braaigeriewe op die stoep. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Oxford-weg 27, Hippo Pools Resort, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Die Groendeur - Bos Kothuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoedspruit Kruger tot Canyons Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oxford-weg 27, Hippo Pools Resort, Hoedspruit, 1380, Limpopo