Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37
Selfsorg in Marlothpark

Die Hartbeeshuisie

6 gaste

2 slaapkamers

3 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2666 Hartbees Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Die Hartbeeshuisie is 'n gerieflike selfsorghuis in Marlothpark, 'n bewarea langs die Krokodilrivier wat die grens vorm tussen hierdie vakansiedorpie en die Krugerwildtuin. Marloth Park is die tuiste van meer as 300 voëlspesies en 'n verskeidenheid wild wat sommer los tussen die huise rondloop.

Die ruim huis beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is lugversorging in die slaapkamers en die leefarea en al die slaapkamers het ook plafonwaaiers. Die leefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Daar is 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n aparte toilet in die huis. Daar is ook 'n buitestort en 'n toilet.

Die Hartbeeshuisie het 'n Jacuzzi in die veld waar gaste kan ontspan met die wild wat daar naby wei. Die watertemperatuur is verstelbaar van 25 grade tot 34 grade so gaste kan die wild na sonsak van die Jacuzzi op hangstoel af dophou. Gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die geluide van leeus, seekoeie en hiënas van Lionspruit en die Krugerwildtuin dra by tot die atmosfeer om die kampvuur of onder die grasdaklapa.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louis V
Gesin met tieners
5.0
Baie geniet. Ja, baie dankie, lekker atmosfeer en baie wild om te sien in die natuur.
Sep 2025
Marjorie V
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik rustig, netjies & veilig. Die Hartbeeshuisie was fantasties. Perfek vir afsluit in die natuur. Die huis is netjies en het alles wat nodig ...
Sien meer
Aug 2025
Jurgens V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal definitief dit weer doen. Ons het 'n onvergeetlike naweek gehad en sal dit graag weer wil doen in die toekoms.
Aug 2025
Charly V
5.0
Rond reis in Krugerpark en Marloth Park. Ons is 'n gesin van vier met twee volwasse seuns van Nederland. Wat 'n oorweldigende plek om te bly. Ons was ...
Sien meer
Aug 2025
Nelia S
Gesin met klein kinders
5.0
Hartbeeshuisie maak jou sommer vinnig lief vir die bos! Ons het die week baie geniet, die plekkie is skoon en het als wat jy sal benodig. Die Spar is ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 2666 Hartbees Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Hartbeeshuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2666 Hartbees Street, Marloth Park, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2af595d0d7f94afda54823fc2a700a6812470b5260fd1ca056747df1f1078004c3f14f95a1b8067c45738af001c52ee9b11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 137 5 1 5 2666 Hartbees Street Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.344333335848 31.787442186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang