LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Heemhuis | LekkeSlaap
+31

Die Heemhuis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Die Heemhuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andries O - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries O
Saam met vriende

Netjiese, aantreklike verblyf.

Ons kan regtig die verblyf aanbeveel. Dis 'n aangename tuiste - netjies en smaakvol. Die enigste probleem is die gekraak van die vloer van die boonste kamers - as jy onder probeer slaap. Maar dis mos maar hoe ons voorouers moes leef!

Die Heemhuis's terugvoer

Beste Andries,

Baie dankie vir jou resensie op lekker slaap. Ons is baie by dat julle lekker gebly het.
Let wel, dat ons nou ook 'n mat bo ingesit het om die gekraak van die hout vloer te verminder vir toekomstige gaste.
Ek wardeer jou terugvoering.

vriendelike groete

Adriaan Vorster

Die Heemhuis
Tiekie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiekie V
Saam met vriende

Pragtige, snoesige huisie met baie karakter.

Die eienaar het ons heeltyd op hoogte gehou van gebeure, emails was betyds gestuur en terugvoer stiptelik. Die huis is sentraal geleë en ons wens ons het 'n dag vroeër gekom. Al die geriewe is daar en almal is vriendelik - dit voel of ons hulle jare ken. Die huis is baie netjies en die oudhede is pragtig.

Die Heemhuis's terugvoer

Beste Tiekie,

Baie dankie vir jou goeie positiewe resensie op ons blad!. Dit was baie lekker om julle hier by Die Heemhuis te kon onthaal.
Ons sien uit om julle weer hier by ons te kan akkommodeer!

vriendelike groete

Adriaan Vorster

Die Heemhuis
Linda C - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linda C
Saam met vriende

A very quaint place.

We thoroughly enjoyed our short stay and would liked to have extended it. The house is quirky, very well equipped and has an amazing stoep for breakfasts or sun downers. It was like stepping back in time!

Die Heemhuis's terugvoer

Dear Linda
Thank you very much for your kind words and that you had a great stay with us!
We are looking forward to welcoming you again at Die Heemhuis in the future.

Kind Regards

Adriaan Vorster

Die Heemhuis
Gillese D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die verblyf te Heemhuis was gasvry en gemaklik. Die huis is smaakvol gemeubileer en daar is moeite gedoen om 'n ekstra gas te akkomodeer.

Die Heemhuis's terugvoer

Beste Gillese
Baie dankie vir jou goeie resensie, dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon akkommodeer.
Ons sien uit om julle in die toekoms weer te kan onthaal.

vriendelike groete
Adriaan Vorster

Die Heemhuis
Vanaf R2 950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 950
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R2 950
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 30, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPPDjXAv9ng2UrYhxDexdokYE59YLa23onaoxRgkksXy3mS4erG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 950  per nag (vir 5 persone) 4 5 1 5 30 Brand Street Rawsonville 6845 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.682763 19.313472
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!