LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+35

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dion O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

So lekker gebly. Ons sal beslis terugkom. Pragtige plekkie met alles wat 'n mens nodig het. Oulike balkon met uitsig oor 'n mooi tuin en golfbaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christien G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Pragtig, skoon, veilig en baie vriendelike gasvrou. Die herberg is baie skoon en pragtig, en Elizma het regtig baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Dis regtig 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Die Herberg
Dankie Christien. Dit was net 'n plesier.

Lee-ann F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Elizma was die beste gasvrou. Baie lekker. Die gasvrou is fantasties. Dit is naby aan winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Die Herberg
Hi Lee Ann Baie dankie vir jou terugvoer. Kom kuier weer. Groete

Cecile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Baie rustige buurt en veilig en naby Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly. Die ligging was ideaal. Daar is alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolande W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Clean, neat, comfortable and accommodating. Our stay was great. Our host was welcoming and accommodating. The location was perfect for where we needed to be and close to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizma
Die Herberg
Thanks for the feedback, Yolande. Kind regards, Elizma

Waseemah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

It was outrageous. It was amazing and the hospitality was good. I won't mind going again; I had a nice time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elizma
Die Herberg
Thanks for your feedback.

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Good. Pleasant stay, very clean and the host was very helpful, thorough and friendly. Had a good time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elizma
Die Herberg
Dankie vir resensie Johan. Groete Elizma

Sylvia T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Cozy woonstel - voel soos huis! Ons het baie lekker gebly by Die Herberg! Woonstel is baie netjies en skoon! Ons is baie vriendelik ontvang! Kommunikasie vanaf eienares is baie goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

7 Goederust Street, Heldervue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8be02494a16f8f0ba32894dfc4f160cb9cc3505aa21259a59f9eeb0c64311754c2c9ab39e35910bce8733e77843ccf917d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 7 Goederust Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047112660894 18.821100333834
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang