Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Herberg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Die Solder
Selfsorg
Die Waenhuis
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Beide eenhede word met 'n trappie bereik.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste op die perseel.
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen kinders onder die ouderdom van 12 word toegelaat nie.
Gaste wat die bespreking maak, moet ook by die verblyf bly. Besprekings kan nie namens ander gemaak word nie.
Geen langtermynbesprekings van langer as 1 maand word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goederuststraat 7, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe8be02494a16f8f0ba32894dfc4f160cb9cc3505aa21259a59f9eeb0c64311754c2c9ab39e35910bce8733e77843ccf917d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 7 Goederust Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047112660894 18.821100333834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem