+9

Die Hoeksteen

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1057, Tuscany @ Sea, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Hoeksteen is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Tergniet, geleë tussen George en Mosselbaai, wat dit 'n ideale keuse maak vir diegene wat die skoonheid van die Tuinroete wil verken.

Dié dubbelverdieping-eiendom het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike rusbanke wat in 2 enkelslaapbanke omskep word. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Parkeerplek op die perseel word voorsien en gaste sal naby die strand, restaurante, gewilde besienswaardighede en toegangsroetes geleë wees.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Kombuisie
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Morné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erf 1057, Tuscany @ Sea, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Hoeksteen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1057, Tuscany @ Sea, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f396be78a8aabf31cea50b7c5b2508e6052a56b99d67955ba2cf79dd9f35647577f4eb5a60ee6c5c06efc841c43cc47a588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Erf 1057 Tuscany @ Sea 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065213614793 22.199650628775
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang