Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Hoenerhok

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Hoenerhok is 'n gerieflike selfsorgeenheid in 'n omgewing met pragtige natuurskoon en is in die hartjie van Vanrhynsdorp geleë. Dit is die ideale oornagverblyf, veral tydens blomseisoen.

Die oopplan-eenheid is geskik vir 2 gaste en bied slaapplek op 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en linne, sowel as handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke en toegang tot WiFi. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Vanrhynsdorp is op die blomroete wat na die reënseisoen, tussen Augustus en September, oortrek is met 'n veldblomkombers. Gaste kan ook die Latskay Radio Museum of die Kokerboom-kwekery besoek. Daar is ook restaurante en 'n koffiewinkel in die area.

Slaapplek

’n Bespreking by Die Hoenerhok sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 10 resensies vir Die Hoenerhok
Netheid
4.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Charlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 1

Ligging

  • Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Hoenerhok het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Troe Troe-straat 666, Vanrhynsdorp, 8710, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f1cc4a77a7b9824dc6b1e1f76ab35c32431cc18d8f4e450724baece89bb8ee16b2fd15c2949fb4cff4ebac35d8c05a33ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 666 Troe Troe street Vanrhynsdorp 8710 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.611159217861 18.737789566648
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem