Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Houthuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoek 127, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Die Houthuis is 'n bekoorlike houthuis in die prentjiemooi dorpie, Bloemhof, en is reg langs die Vaalrivier. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir 'n gesin van 9 of 'n groep vriende aangesien dit 'n onvergeetlike wegbreek is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n balkon met pragtige uitisgte oor die rivier en die damwal.

Gratis WiFi en 'n TV asook veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis het ook 'n privaat tuin met 'n braai-area. Daar is ook 'n groot roeiboot beskikbaar (bring eie reddingsbaadjies).

Slaapplek

’n Bespreking by Die Houthuis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 2 resensies vir Die Houthuis
Netheid
2.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
2.5/5
Waarde vir geld
2.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Die Hoek 127, Bloemhof, 2660, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemhof Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoek 127, Bloemhof, 2660, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20b90e5ad3a014f0d990b7b91742e4637a230beb2a298f3626f84e42ebd092145530375eb5370d9b96463a80ff6bea800273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 7 mense 2 5 1 3 127 Die Hoek Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.659611111272 25.611400291193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem