Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Kasteel

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 42 resensies vir Die Kasteel
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Refilwe L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Refilwe L
Gesin met klein kinders

Ideal family stay.

Comfortable stay with attentive staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Ons het vir seker die oornag geniet. Die restaurant op die perseel kan definitief ook aanbeveel word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse K
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en gerieflik!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma Daniels D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma Daniels D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plattelandse gasvryheid op sy beste.

Ontvangsdame baie hulpvaardig. Gaan ons definitief weer sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a good overnight place.

I liked the style of the place and the food was good. We, unfortunately, experienced dirty bedding which is a no go for me.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een nag oorgeslaap, ons het 'n troue by The Venue gehad daar naby.

Baie oulike, mooi netjiese gastehuis sal dit vir enige iemand aanbeveel. Dit het ook 'n restaurant en tuisnywerheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Pragtige plek, baie skoon en netjies en goed ingerig. Ons sal vir seker weer daar oorslaap en dit aanbeveel! Baie dankie aan Die Kasteel/personeel! Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Goeie Dag

Baie dankie dat U die Kasteel gastehuis gekies het. Ons neem dit teen Harte dat U dit geniet by ons.

Die Personeel van die Kasteel waardeer U terugvoering te Harte..

Hoop om U gou weer te sien. Voerspoedige naweek..

Die Kasteel
Alwyn N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn N
Gesin met tieners

Heerlik oorgeslaap.

Kamers is topgehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariet H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mariet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, maar kan beter.

Geen ontbytopsies op Sondae-oggende nie, en daar is geen ander plek in die dorp waar jy op 'n Sondag ontbyt kan eet nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adinda B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, neat and clean

We did eat buffet on Sunday. A good variety and excellent service. Can recommend the staying and the buffet to any one.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinard T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay with great decor!

Had an amazing stay at Die Kasteel. The decor fits the name and the customer service was great assisting us with the best routes to navigate through town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesbeth G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesbeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed staying there.

Die Kasteel is a nice place to be, especially with your partner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esma J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esma J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie skoon en netjies. Sal Die Kasteel aanbeveel as u in Hartswater moet oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, alles wat jy nodig het is beskikbaar. Lekker gebly.

Was daar om die pekaneut boerdery te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D
Besigheidsreis

Vriendelik en netjies.

Baie vriendelike personeel, netjiese verblyf. Die kos was uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en pragtige verblyf met alles wat 100% werk.

Die Kasteel is pragtige en luukse verblyf. Dit is meer as die moeite werd om bietjie meer te betaal as jy jouself wil bederf. Baie netjies en skoon. Die yskas in die kamer maak die verblyf spesiaal. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Goeie dag Fred,

Baie dankie dat u dit geniet dit by die kasteel waardeur dit opreg vir die review , sien mekaar volgede keur weer en n geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar...

die kasteel

Die Kasteel
YolandÉ D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
YolandÉ D
Besigheidsreis

Netjiese ruim kamers.

Netjiese ruim kamers en baie veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Goeie dag Yolande'

Baie dankie ons is tevrede as ons kliete gelukkig is , geseende kersfees en voorpoendige nuwe jaar sien mekaar volgende keur.
die kasteel

Die Kasteel
Zinet D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zinet D

Nr. 1-verblyf in Hartswater.

Voorwaar 'n pragtige plek wat voldoen aan alles soos netheid, vriendelike diens, WiFi, selfs speelplek vir kinders, parkeerplek onder 'n afdak, veilig, besonderse mooi meubels, basiese kombuis benodigdhede. Heerlike ontbyt gehad. Die Kasteel is ook gereed vir troues en ander feesvieringe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Verblyf was voortreflik en het baie goeie diens van personeel gekry.

Ons het as 'n familiegroep daar tuisgegaan met 'n familietroue wat plaasgevind het die langnaweek. Almal was baie tevrede met die verblyf en die onbyt was ook aangenaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed vir oornag vir reisigers.

Die fasiliteite was goed. Die omgewing waar dit geleë is, is nie ideal nie, maar tog aanvaarbaar. Die aandete was goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp K
Gesin met klein kinders

Rustig en netjies. Gasvryheid eg aan die Noord-Kaap.

My derde keer by Die Kasteel. Netjies. Gasvryheid eg aan Noord Kaap. Veilig. Rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon A - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Ontbyt was nie beskikbaar 7:30 nie en ons is sonder ontbyt na ons afspraak. Die plek is ook nie halfuur van Christiana af soos bevestig is toe ons bespreek het nie en ons was laat vir ons afspraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vars en effektief soos altyd.

Dankie vir lieflike, skoon en goed toegeruste verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Endecon Ubuntu (pty) Ltd Vat Nr 4390185215 H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Endecon Ubuntu (pty) Ltd Vat Nr 4390185215 H
Besigheidsreis

Dit was lekker.

Dis 'n baie lekker plek met beeldskoon houtwerk in die kamers. Ligging bietjie gagga, maar verder is als baie lekker en die lessenaar is bietjie klein. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Goeie diens en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kassie G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en netjies.

Daar is niks waaraan hulle nie gedink het nie. Tot 'n noodlig as die krag mag afgaan. Alles is perfek, netjies en uitstekende waarde vir geld. Etes is baie bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thaliza S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thaliza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik, skoon en netjies.

Die verblyf by Die Kasteel self was baie aangenaam. Plek was mooi, skoon en netjies en het waarde vir geld gekry. Die omliggende area kan wel verbeter, omdat dit voel asof in industriële area inry met 'n bouperseel aan die agterkant van Die Kasteel en skrootwerf aan die oorkant van die hoofingang. Buiten die bogenoemde, sal ons wel weer by Die Kasteel aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Baltie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Baltie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike personeel, skoon en baie veilig.

Ons het die verblyf uitstekend gevind. Sal graag donker gordyne aanbeveel, want weens veiligheid brand die buiteligte en dit veroorsaak dat die kamer nie donker genoeg is vir 'n rustige nagrus nie. Sal enige tyd weer daar oornag. Reeds ons tweede keer wat ons daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Goeie Dag Baltie,
Baie dankie vir die review. Ons waardeur die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike Groete,
Die Kasteel

Die Kasteel
Chantelle F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek en goeie diens.

Ons het baie lekker by die Kasteel gebly. Die kamer was baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Goeiedag Chantelle,

Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Marelise Roets

Die Kasteel
Hannes S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Besigheidsreis

Skoon en gerieflik.

Die verblyf is skoon, die mense vriendelik en die ontbyt was baie lekker. Ek sal Die Kasteel beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansa D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam

Kamers is baie mooi. Tuine goed versorg en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamer, swak stort en geen opsie vir ontbyt op Sondagoggende nie!

Die ligging is nie die beste nie, industriële area hoewel daar aandag aan veiligheid gegee is. Die kamer is baie netjies, ongelukkig is daar geen haardroër in die kamer nie! Die stortkop is ook nie op standaard nie, spuit hier en daar. Op sondagoggende word daar geen ontbyt aangebied nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehana O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O
Enkelreisiger

Uitstaande!

Ontbyt sou aangenaam gewees het voor ons ver moes terug reis of net 'n aanbeveling waar ons kon ontbyt eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike blyplek met vriendelike personeel.

Om vriendelik te wees op 'n Sondagmiddag as die kwik by die 40 grade draai, was ons eerste ontmoeting met Die Kasteel. Dankie! Ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie G

Baie skoon en netjies. Personeel baie vriendeliker as bestuur.

Dankie Fiona en Monica, jul het daagliks uit jul pad gegaan om te verseker ons het alles en is gemaklik gedurende ons besoek aan die Kasteel. Julle is twee juwele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lanklaas so netjiese kamer gesien.

Kon geen enkele fout in die kamer vind nie. Alles is so netjies en gerieflik. Die inkloktyd was net bietjie ongerieflik aangesien die personeel net tot 13:00 op Saterdae werk, terwyl ons eers 15:00 kon inboek. Maar die dame het alternatiewe reëlings getref sodat daar vir ons oopgesluit kon word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Beste Theresa,

Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeur dit so baie! Ons plekkie was bietjie rustig gewees die naweek wat jul vir ons kom kuier het, van die week af hardloop ons weer lekker rond.

Ek vra om verskoning oor die inboek tyd, ons probeer maar ons personeel ook tevrede en gelukkig hou van ons kant af.

Ek is bly om te sien dat julle baie gelukkig met jul kamer was, ons is baie erg oor skoon kamers.

Julle moet asb. gou weer kom kuier! Mooi bly, Geseënde Kersfees en Voorspoedige 2018 vir julle!

Vriendelike Hartswater Groete,
Sonja du Toit

Die Kasteel
Marius V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V
Enkelreisiger

Baie netjiese kamers en gasvrye personeel.

Kasteel is 'n netjiese gastehuis en die personeel is gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Beste Marius,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop dat julle gou weer vir ons sal kom kuier.

Mooi en veilig bly.

Vriendelike Hartswater Groete,
Sonja du Toit

Die Kasteel
Carlene M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unexpected gem.

Our stay at "Die Kasteel" was excellent. Rooms are clean, decor is beautiful. Owners have thought of all the little things to make your stay enjoyable. I would definitely return without a second thought. Thank you for everything - we really appreciate every last thing you did for us to make us feel welcome and comfortable!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Hi Carlene,

Thank you so much for the kind review. Although I was not here to meet you, am I glad that you enjoyed your stay and that you were satisfied with our place and service that you received.
I really hope to meet you soon.
Keep safe and have a lovely week.

Warm Regards,
Sonja du Toit

Die Kasteel
John M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John M
Saam met vriende

I loved the place.

I loved the place just didn't like the fact that standby is off the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Die Kasteel se terugvoer

Hi John,
Thank you for the rating, we really appreciate it a lot.
We know that the standby is a bit of a problem and we are working on it to please our guests at all times.
We hope that you will consider to stay with us the next time you visit Hartswater.

Warm Regards

Sonja du Toit

Die Kasteel
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delmeystraat, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58940ebd1e276a935c4ce508a0e2a66838e256250fa7c3b062a70b6ac3e3fec6878f0e7e8af9f297321a14433dadc2724f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Delmey Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -27.756758466023 24.790914952755