Die Kelkie Accommodation
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-sirkel 12, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Kelkie Accommodation bied selfsorg-eenhede op die gasheer se perseel in Kommetjie in Kaapstad. Die perseel bied lieflike uitsigte oor die omgewing, berge en die see in die verte.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat slaapplek aan 2 tot 4 gaste elk bied en privaat ingange het.
Die eerste eenheid, Die Kelkie Ateljee, het slaapplek vir 2 gaste en is oopplan. Daar is 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaat-induksiestofie, 'n ketel, broodrooster en breekware en eetgerei toegerus.
Die tweede eenheid, Die Kelkie Woonstel, strek oor 2 verdiepings en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, 'n tweeplaatstoof en 'n sekere kookgerei toegerus.
Gaste het toegang tot die swembad, terras en braaigeriewe. Die perseel is sowat 3,5 km van Kommetjie se strand en sowat 48 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Cormorant-sirkel 12, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Kelkie Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cormorant-sirkel 12, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom