Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Denver M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Lekker, rustig en privaat en veilig. Ek en my familie het baie lekker gebly vir die dae wat ons daar was. Dit was lekker stil en veilig. Die kothuis het al die geriewe gehad wat ons benodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Uitstaande waarde vir geld. Baie behulpsaam. Gehelp met medikasie, info en vergeetagtigheid! Plekkie is baie gerieflik. Daar was selfs wasgoedpoeier, sout, ens. Te wonderlik. Sal hulle ten volle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlike oornagfasiliteit. Die verblyf is keurig en die uitleg prakties en gemaklik. Uitsonderlik is die hoë kwaliteit handdoeke - dit ruik vars ten spyte van die omgewing se voggehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Byeenkoms bygewoon. Ons verblyf by Die Kothuis was besonders aangenaam, alles is mooi skoon en ons was vriendelik ontvang. Baie beïndruk en sal enige tyd weer daar bly. Dit was beslis waarde vir geld! Beveel hulle beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Die kothuis is pragtig, veilig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamandus L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

I enjoyed it and the place offered everything I needed. Nice and secluded. Neat and cosy. Ideal for 1 to 2 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike ontvangs. Baie goeie kommunikasie. Huislik en gemaklik. Alles gehad wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome. Very peaceful, relaxing. Could unwind. Would go back at any time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruce H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

What a pleasure to be there. Will recommend any day. From arrival to departure was a pleasure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilige, voel soos huis verblyf. Baie lekker gebly, sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 141 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang