+6

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in Somerset-Wes. Dié eenheid is 'n kort entjie se ry van 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere af.

Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders in 'n eenheid met 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, oondjie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en 'n ketel, asook 'n wasmasjien. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek met toegangsbeheer is beskikbaar.

Besienswaardighede in die area sluit die Helderberg Natuurreservaat, Erinvale Gholflandgoed, Cheetah Outreach, Country Craft Market en die strand in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 147 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Godfrey T
Saam met lewensmaat
5.0
Plek baie netjies en gerieflik. Ons het die elektriese kombers baie geniet. Ja, baie lekker, en plek is veilig en rustig.
Jun 2026
Lindi M
5.0
Gemaklik en familie vriendelik. Dit was gepraat vir die doel. Ons was so gemaklik en naby aan die hospitaal. Ons het tuis en gemaklik gevoel. Die geri...
Sien meer
Mei 2026
Peter C
Saam met lewensmaat
5.0
Home from home. Well appointed and very clean. All that we required for our stay was available and more.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Kevin M
Gesin met klein kinders
5.0
It was a home away from home. It was exceptional. A breath of crisp freshness as you enter. It's small and warm, a mini home away from ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Denver M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker, rustig en privaat en veilig. Ek en my familie het baie lekker gebly vir die dae wat ons daar was. Dit was lekker stil en veilig. Die kothuis h...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abrie En Hermien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 147

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Marais Street, Bridgewater, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f8238de6efa9130367e38a00280baf99e772fbbc4e7b342e5e6e69af88887688752b48f3baa0e862d5e5d8f3c36c054d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 147 5 1 5 4 Marais Street Bridgewater 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.091061540799 18.85249241475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang