LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Kranspoort

Die Kruidjie   Prime picks icon.

Prime picks icon.

5 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Die Kruidjie is 'n selfsorgeenheid in Kranspoort, Mpumalanga, en op die onderste verdieping van die eienaar se huis.

Die eenheid is geskik vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op 'n stoep wat 'n tafel en stoele asook braaigeriewe het. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anette P
Saam met vriende
5.0
Fantasties! Ons het ’n heerlike naweek by Die Kruidjie deurgebring! Die selfsorgeenheid is gemaklik, netjies en goed toegerus met alles wat ’n mens no...
Sien meer
Okt 2026
Rene A
Saam met vriende
5.0
Superbly wonderful. What an amazing place! Lynda and Sampie were excellent and gracious hosts. A beautiful, peaceful place that feels l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Annatjie G
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, rustig en vriendelike mense. Ons het dit baie geniet.
Okt 2026
Karin B
Saam met lewensmaat
5.0
Leeukrans is 'n uitsonderlike plek. Die Kruidjie is gerieflik vir 'n kuier. Baie lekker gerus. Die stilte is fantasties. Die eenheid het alles wat men...
Sien meer
Sep 2026
Morne F
5.0
Rustig, privaat. Baie lekker, dis rustig. Die diere kom voer op jou voorstoep en baie voel lewe ook altyd iets om te bekyk. Ek het my eerste bosvarke ...
Sien meer
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sampie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga
  • Gaste dink Die Kruidjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 5)
Bespreek

38 Rietbok Street, Kranspoort Vakansie Dorp, Kranspoort, 1080, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa662ffba8dc3040a71bee37117eb61f2a560f656f9e4adaee729923084f1e790a50ecc481c1289423601e84b4bc716c752c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 5) 41 5 1 5 38 Rietbok Street Kranspoort Vakansie Dorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.423233704734 29.431091821791