LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Gastehuis in Ventersburg

Die Kuierhuis



  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Kuierhuis bied verblyf op 'n werkende plaas binne maklike bereik van Bloemfontein en Johannesburg. Die eiendom bied 'n rustige plattelandse omgewing, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende bed-en-ontbyt of selfsorgverblyf.

Verblyf sluit gastekamers en selfsorg-eenhede in. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n en suite-badkamer en toegang tot 'n stoep. Eenhede is volledig toegerus vir gemak, met gedeelde toegang tot gemeenskaplike leef- en eetareas.

Geriewe op die perseel sluit in plaaswandelroetes, gemeenskaplike binnenshuise areas en geleentheidsruimtes. Die eiendom beskik oor 'n kapel en 'n skuur wat geskik is vir troues, funksies en konferensies.

Die omliggende gebied bied oop plaasgrond en 'n landelike omgewing wat geskik is vir buitelugaktiwiteite en ontspanning.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Skoonmaakdiens

Kamers

Granny Room B&B
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie klassieke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n kombuisie. Die kamer het toiletware, handdoeke, 'n yskassie en koffie- en teegeriewe. Hierdie kamer grens aan die hoofhuis, het WiFi en 'n slim-TV. Daar is 'n kaggel in die gemeenskaplike sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Guinea-fowl Nest
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en bied 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie kamer is aan die hoofhuis vas met 'n privaat ingang en het toegang tot WiFi, 'n slim-TV en 'n kaggel in die gemeenskaplike sitarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

The Pool Suite Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié suite is 'n privaat, romantiese suite met 'n privaat swembad en het 'n koningingrootte-bed, slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV en die suite se braai-area het 'n uitsig oor die plaasdam met voëllewe.

Etes kan op versoek gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Sweet Home Alone Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is weg van die hoofhuis geleë en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed en twee enkelbeddens vir kinders het. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak, en daar is ook 'n buitebad beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n binnenshuise kaggel en 'n televisie, en die eenheid maak oop na 'n ruimte met braaigeriewe wat uitkyk oor die dam en die Vrystaatse prairies.

Maaltye kan op versoek gereël word vir ekstra gerief.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Caroline S
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming farm style comfort. Very welcoming and accommodating hosts. We were greeted with coffee, then warm home-made soup on arrival,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Louise V
Saam met vriende
5.0
Rustige ontspanne atmosfeer. Alles skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly op die plaas en heerlike aandete is deur Amanda voorberei...
Sien meer
Mrt 2026
Angelina M
Saam met lewensmaat
5.0
It was lovely; we were spoilt. Different and special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Machteld Marie B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en gerieflik. Wat 'n heerlike oornagstop. Amanda het moeite gedoen om ons welkom en gemaklik te laat voel.
Des 2025
Trudi B
Saam met lewensmaat
4.6
Waarde vir geld. Pragtig gerestoureer. Baie geskiedenis. Kuis huis, geleë op plaas Grootdam 16 km buite Ventersburg, is meer ideaal vir iets langer as...
Sien meer
Sep 2026

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Welcoming farm style comfort. Very welcoming and accommodating hosts. We were greeted with coffee, then warm home-made soup on arrival, on a cold and windy evening. Authentic, farm-style peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustige ontspanne atmosfeer. Alles skoon en netjies. Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly op die plaas en heerlike aandete is deur Amanda voorberei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelina M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was lovely; we were spoilt. Different and special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Machteld Marie B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlik en gerieflik. Wat 'n heerlike oornagstop. Amanda het moeite gedoen om ons welkom en gemaklik te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Waarde vir geld. Pragtig gerestoureer. Baie geskiedenis. Kuis huis, geleë op plaas Grootdam 16 km buite Ventersburg, is meer ideaal vir iets langer as oornag stop aangesien dit 'n hele ent buite die dorp op 'n grondpad geleë is. Ten spyte daarvan het ons dit baie geniet. Gul ontvang deur Amanda en Danie. Eers koffie saam met hulle gedrink en gekuier voordat ons na ons kamer toe is. Mooi ou meubels, gerieflike kamer en badkamer. Baie geskiedenis. Sou graag langer wou vertoef om te verken, maar die reën en die gedagte aan die grondpad het ons aangejaag. Amanda het in kontak gebly totdat ons veilig op die teerpad was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Penelope V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Lekker plaaskuier met warm ontvangs. Amanda, die gasvrou is baie gasvry. Ons het heerlik warm geslaap ten spyte van 'n sopnat Vrystaat. Die vrede en stilte is salig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronet N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gelukkig met alles. Amanda is 'n pragtige mens met baie omgee! Dit was absoluut wonderlik. Was mal oor die plaas en die stilte. Amanda was fantasties en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie mooi uitsig. Baie mooi uitsig. Baie lekker gebly. Eienaar is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarié G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Gasvry. Blyplek skoon en netjies. Etes ongelooflik. Verblyf heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 17 jaar


Ligging

Gaste dink Die Kuierhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 12:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Granny Room B&B
B&B
Guinea-fowl Nest
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
The Pool Suite Selfsorg
Selfsorg
Sweet Home Alone Selfsorg
Selfsorg

Ontbyt en aandete is beskikbaar op aanvraag teen 'n ekstra koste per persoon.
Plaasaktiwiteite is nie by die tariewe ingesluit nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Grootdam, Ventersburg, 9450, Vrystaat

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmZmEyMzM4LWRmMDktNDU2Mi1iODgyLTM5NjU1YjJlNTRlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 Grootdam Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.039904 27.26303
Soek in 'n groter streek