Die Kussinkie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 554 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Victor L H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik en ontspanne. Baie lekker gebly, ontvang deur Johan en lekker gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Victor, ook vir ons elke keer goed om julle hier by Die Kussinkie te ontvang. Ons waardeer al julle vriendelikheid opreg. Vyf sterre is 'n groot bonus. Baie dankie.

Danielle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bogenoemde se alles. Ja, ons het heerlik gebly en sal dit definitief aanbeveel. Ons het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Altyd vir ons aangenaam om julle by Die Kussinkie te huisves. Baie dankie, Danielle, vir julle terugvoer. Die vyf sterre kersie op die koek. Opregte dank, Johan en Helene.

Divan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Great. My stay was great; I will book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
It was a great pleasure to accommodate you. Our sincere thanks for your five-star review. See you again.

Alex D
1 nag
5.0
Nov 2025

Perfect. Great customer service and slept well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Alex, we are very glad that you slept well. It was a great pleasure to accommodate you. Our sincere thanks for the five stars. Warm regards, Johan & Helene

Gloria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Welcoming and comfortable. Very comfortable with everything for a couple of nights' stay. Owners on site to open, explain remote etc. Lovely to have tea, coffee and rusks and fresh drinking water supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dear Gloria, thank you so much for your appreciation of your stay at Die Kussinkie. The five-star review is a bonus. We as owners really appreciate reviews like this. Warm regards, Johan & Helene

Robert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en stil omgewing. Ons het baie lekker gebly en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Robert, dit is elke keer vir ons baie goed om te hoor ons gaste het lekker gebly. Duisende dankies vir die vyf sterre. Dit is van onskatbare waarde vir Die Kussinkie. Vriendelike groete, Johan en Helene

Charmaine B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Het 1 nag oorgebly, alles was perfek. Die kamer was mooi en skoon, ons het laat arriveer en hulle het vir ons gewag. Sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Ons is baie bly dat julle alles in orde gevind het by Die Kussinkie. Baie dankie vir die vyfster terugvoer en ons sal die aanbeveling opreg waardeer. Vriendelike groete, Johan en Helene

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Sal weer kom kuier. Lekker gerus na 'n 9 uur lange reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Dankie Johan, dit sal vir ons aangenaam wees om julle weer hier by Die Kussinkie te kan huisves. Groete, Johan & Helene

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Skoon. Baie netjies en gemaklik gewees. Gasheer baie vriendelik, sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Andre, altyd vir ons baie goed om te hoor ons gaste was gemaklik. Ons sien daarna uit om julle weer by Die Kussinkie te ontvang. Duisende dankies vir vyf sterre. Vriendelike groete, Johan en Helene

Bertie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflik, gemaklik en baie stil. Baie lekker. Heerlik gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Die Kussinkie
Beste Bertie, ons is baie dankbaar dat julle heerlik gerus het en lekker gebly het. Ons waardeer die vyf sterre so vreeslik baie. Dankie en nogmaals dankie. Johan en Helene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 554

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Murraystraat 45, Hospitaal Heuwel, Beaufort Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c13a543135631428149275cc5743966dc400d472cf02178052c0db2db4b97d9e029036e35e43541bd3c88ae9b11aa645203?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 554 5 1 5 Murraystraat 45 Hospitaal Heuwel 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -32.349487810791 22.60219273782
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang